# Russiese olie-verskaffing aan Hongarye en Slowakye kan vir minstens vyf dae opgeskort word na ‘n Oekraïnse aanval op ‘n olie-aanleg in Rusland. Oekraïne en Rusland het wedersydse aanvalle op mekaar se infrastruktuur verskerp, onder meer op Oekraïnse huishoudelike verhittingsvoorraad en Rusland se Druzhba-pypleiding, terwyl die Amerikaanse president, Donald Trump, ‘n skietstaking probeer bemiddel. Slowakye […]
# ‘n Malawiese burger is in Edenpark, Ekurhuleni, in hegtenis geneem vir die beweerde vervaardiging en verkoop van vervalste dokumente. Die stad se metropolisie en die polisie het ‘n internet-kafee deursoek nadat inligting ontvang is, en houers met vals skoolrapporte, paspoorte, asiel-permitte en mediese sertifikate ontdek. Die verdagtes sal binnekort in Palmridge se Landdroshof verskyn […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die regering moet fokus op beleide wat dit makliker maak vir ondernemings om werkers aan te stel. Die organisasie het ‘n versoekskrif met meer as 17-duisend handtekeninge aan die Departement van Indiensneming en Arbeid oorhandig, om ‘n einde aan rasgebaseerde wette te eis. Makone Maja van die instituut waarsku […]
# Die Stad Kaapstad bied ‘n beloning van tot 100-duisend-rand aan vir inligting oor die vandalisme by die Swartklippad pompstasie in Tafelsig. Misdadigers het toerusting vernietig nadat onwettige elektriese verbindings ontkoppel is, wat die pompe onbruikbaar gelaat het. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê duisende inwoners van Mitchells Plain loop die gevaar […]
# The Institute of Race Relations says the government should focus on policies that make it easier for businesses to hire workers. The organisation has handed over a petition with more than 17-thousand signatures to the Department of Employment and Labour, calling for an end to race-based laws. The institute’s Makone Maja, warns that race-based […]
# ActionSA in Gauteng sê hy is bekommerd oor die Emfuleni-munisipaliteit se jongste beroep op die Nasionale Tesourie om weer ʼn deel van sy Eskom-skuld af te skryf. Die munisipaliteit skuld die kragvoorsiener agt-miljard-rand, maar nadat hy vir die skuldverligtingsprogram aansoek gedoen het, het die Tesourie byna twee-miljard afgeskryf. Emfuleni glo hy voldoen aan die […]
# Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in die Mededingingskommissie se saak teen banke wat beskuldig word dat hulle die rand teen die Amerikaanse dollar gemanipuleer het. Die saak spruit uit bewerings dat 28 plaaslike en internasionale banke saamgespan het om die rand tussen 2007 en 2013 te beïnvloed. Die kommissie vra die hoogste hof […]
# Gholf: Die Amerikaner Russell Henley het nege onder baansyfer 61 aangeteken om met twee houe voor te loop na die eerste ronde van die Toer-kampioenskap in Atlanta. Sy landgenoot en wêreld-nommer-een, Scottie Scheffler wat probeer om die eerste speler te word wat sy Toerkampioenskap-titel suksesvol verdedig, is tweede op sewe onder. Een hou agter […]
# ActionSA in Gauteng says it is concerned by Emfuleni Municipality’s latest plea for the National Treasury to once again write off a portion of its Eskom debt. The municipality owed the power utility eight-billion-rand, but after applying for the debt relief programme, Treasury wrote off nearly two-billion-rand of this debt. Emfuleni believes it meets […]