# The Gauteng Department of Education has suspended two Basic Education Employment Initiative personnel, an educator assistant and a general assistant in Soshanguve. This follows an incident that resulted in a Grade 5 learner from Dimakatso Primary School being injured. The department’s spokesperson, Steve Mabona, says the employees are suspended pending the outcome of the […]
# Cricket: India defeated New Zealand by 53 runs in the Duckworth-Lewis-Stern method in Navi Mumbai, to secure the final semifinal spot in the Women’s World Cup. Pratika Rawal, top-scored with 122 runs, her maiden World Cup century, while Smriti Mandhana scored 109 runs as co-host India posted 340 for three in a rain-affected match. […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die regering gaan ʼn nuwe raamwerk bekendstel om hoë-integriteit koolstofmarkte in Suid-Afrika te lei en uit te brei. Die Konsepplan vir Koolstofkrediet-inkomste sluit volhoubare inkomste in deur die land se woude, vleilande, oseane en beskermde landskappe te verander in hoë-integriteit koolstofkrediete en die land se […]
# Israel het die Internasionale Geregshof se jongste raadgewende mening verwerp en noem dit ʼn politieke dokument. Die hof sê in sy nie-bindende mening Israel is verplig om die lewering van die Verenigde Nasies en sy instellings se humanitêre hulp in die Gaza-strook te fasiliteer. Die doel is om in die basiese behoeftes van Palestynse […]
# Die Openbare Beskermer Kholeka Gcaleka het bevind die instelling en ontplooiing van Gauteng se misdaadvoorkomingsbewaarders was onregmatig en ongrondwetlik. Die Openbare Beskermer het haar verslag gisteraand bekendgemaak, ure nadat premier Panyaza Lesufi aangekondig het die bewaarder-eenheid sal geleidelik ontbind word. ʼn Klag deur advokaat Paul Hoffman het tot die ondersoek gelei. Gcaleka het aan […]
# Die parlementêre ad hoc-komitee sal vandag en môre getuienis van ʼn nuwe getuie, die gewese minister van Polisie, Bheki Cele, aanhoor. Die komitee ondersoek bewerings dat misdadigers Suid-Afrika se wetstoepassing, politiek en privaat ondernemings geïnfiltreer het. Cele sal na verwagting lig werp op die 2019-werkstudie wat ʼn nuwe SAPD-struktuur gestig het sonder die taakspan […]
# Olimpiese Spele: Die Internasionale Olimpiese Komitee het Indonesië se weiering veroordeel om Israelse atlete toe te laat om aan die Wêreld-gimnastiekkampioenskap in Jakarta deel te neem weens die land se militêre veldtog in Gaza. Die IOK sê alle internasionale sportfederasies sal aangesê word om geen geleenthede of vergaderings in Indonesië aan te bied nie. […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, says government is set to introduce a new framework to guide and expand high-integrity carbon markets in South Africa. The objectives of the Draft Carbon Credit Revenue Plan include generating sustainable revenue by converting the country’s forests, wetlands, oceans, and protected landscapes into high-integrity carbon credits and […]
# Israel has rejected the International Court of Justice’s latest advisory opinion, calling it a political document. In its non-binding opinion, the court said Israel is obliged to facilitate the delivery of humanitarian aid to the Gaza Strip by the United Nations and its entities. This is to ensure the basic needs of the Palestinian […]