# Swem: Die Suid-Afrikaner Kris Mihaylov het sy eerste goue internasionale junior medalje in die 200 meter-vlinderslag in Roemenië gewen. Die 18-jarige swemmer het sy vorige persoonlike beste tyd laat spat en twee sekondes vinniger as in die kwalifiserende rondes geswem om in een-minuut-56,16-sekondes klaar te maak. Die Hongaar David Antal het silwer gewen en […]
# EFF-leier Julius Malema sê mede-Afrikane is nie die oorsaak van Suid-Afrika se hoë werkloosheidsyfer nie, want die ware vyand is ʼn onhervormde ekonomie in die hande van die wit minderheid en multinasionale ondernemings. Hy het Sondag die hoofrede gelewer by die opening van die Nigeriese Balievereniging se jaarlikse algemene konferensie in Enugu, Nigerië. Die […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die Wysigingswet op Landbouprodukstandaarde stel ʼn nuwe kultuur bekend wat ʼn inklusiewe en deursigtige benadering bring om inspeksiefooie te bepaal. President Cyril Ramaphosa het die wet verlede week in die Staatskoerant bekragtig ná die minister se aanbevelings. Steenhuisen sê die wysigings se bekragtiging ondersteun en versterk die […]
# Die Franse ministerie van Buitelandse Sake het Amerika se ambassadeur, Charles Kushner, ontbied nadat hy ʼn brief aan president Emmanuel Macron geskryf het waarin hy beweer Frankryk doen te min om geweld teen Jode te bekamp. Kushner doen in ʼn ope brief in die Wall Street Journal ʼn beroep op Macron om dringend haatmisdaad-wette […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, doen ʼn beroep op die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om weens toenemende bendegeweld dringend nood-hulpbronne aan die Teenbende-eenheid toe te wys. Die eenheid het volgens berigte ʼn geweldige tekort aan voertuie, vuurwapens en koeëlvaste onderbaadjies. Hill-Lewis sê ʼn groot deel van die oplossing is om die metro […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis has called on acting national Police minister Firoz Cachalia to urgently direct emergency resources to the Anti-Gang Unit, given the ongoing gang violence plaguing the metro. The unit reportedly faces an extreme lack of vehicles, firearms and bulletproof vests. Hill-Lewis says a big part of the solution is to […]
# France’s Foreign Ministry has summoned US ambassador Charles Kushner after he wrote a letter to president Emmanuel Macron alleging France had failed to do enough to stem antisemitic violence. Kushner’s son is married to president Donald Trump’s daughter, Ivanka. In an open letter in the Wall Street Journal, Kushner called on Macron to urgently enforce […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen says the Agricultural Product Standards Amendment Act introduces a new culture, which brings an inclusive and transparent approach to determining inspection fees. President Cyril Ramaphosa proclaimed the Act in the Government Gazette last week, after recommendations by the minister. John Steenhuisen says the proclamation of the amendments to the […]
# EFF leader Julius Malema says fellow Africans aren’t to blame for South Africa’s high unemployment, the real enemy is an untransformed economy in the hands of the white minority and multinationals. He delivered the keynote address at the opening of the Nigerian Bar Association Annual General Conference in Enugu, Nigeria, on Sunday. The association is […]