# The City of Cape Town is urging motorists to renew their vehicle licence discs early to avoid long queues during November and December. The city’s mayoral committee member for Finance, Siseko Mbandezi, says residents can easily book online appointments to save time. He also confirmed the introduction of a drive-through licence renewal facility in […]
# Die hoofinflasie in Namibië het in September tot 3,5-persent vanaf 3,2-persent in Augustus gestyg, hoofsaaklik as gevolg van stygende vervoerkoste. Die Namibië Statistieke Agentskap sê voertuigpryse het skerp gestyg en maande van algemene prysdalings in die sektor beëindig. Voedsel- en behuisingskoste het ook bygedra tot die druk. ‘n Ekonoom by FNB in Namibië, Helena […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê Suid-Afrika benodig ‘n regstelsel wat meer kan bied as hoëprofiel-klopjagte. Die organisasie glo onlangse klopjagte teen die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, en president Cyril Ramaphosa se neef, die sakeman Hangwani Maumela, ontbloot korrupsie op verskeie magsvlakke, vanaf verkrygingstelsels tot wetstoepassing. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne […]
# Die Stad Kaapstad moedig motoriste aan om hulle voertuiglisensies vroegtydig te hernu om te verhoed om in lang toue te staan gedurende November en Desember. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê inwoners kan maklik aanlyn afsprake maak om tyd te bespaar. Hy het ook ‘n deurrylisensie-hernuwingsfasiliteit in Brackenfell bekendgestel, wat motoriste […]
# Die Israelse regering het die eerste fase van die 20-punt Gaza-vredesplan goedgekeur wat sal lei tot die vrylating van alle Israeliese gyselaars wat deur Hamas aangehou word. Met dié goedkeuring tree ‘n wapenstilstand onmiddellik in werking. Die ooreenkoms sluit ook die onttrekking van Israelse magte uit die Gazastrook in, en humanitêre hulp wat Gaza […]
# Gemengde gevegskuns: Billy Oosthuizen van Suid-Afrika is as die nuwe EFC tussentydse veergewigkampioen gekroon in die WSB EFC-arena in Johannesburg. Die hoofgeveg tussen Oosthuizen en die Zambiër Ken Sekeletu het in omstredenheid geëindig to Sekeletu in die derde ronde gediskwalifiseer is weens herhaalde onwettige houe. Sekeletu het die veergewigtitel in Maart teen Roedie Roets […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging sê onlangse ontwikkelinge in wêreldhandel, wat tariefverhogings insluit, het die dringende behoefte vir Suid-Afrika om sy markte te diversifiseer, beklemtoon. Amerika het in Augustus wederkerige tariewe van 30 persent op Suid-Afrikaanse uitvoere ingestel. Die departement se adjunkminister, Zuko Godlimpi, sê groter handel met Afrika, die benutting van […]
# Die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, advokaat Andy Mothibi, sê hulle beplan om sowat 900-miljoen-rand te verhaal van die sindikaat wat betrokke was by die verduistering van miljarde uit die Tembisa-hospitaal deur middel van bedrieglike verkrygingskemas. Luukse motors was onder die items wat gister tydens ‘n klopjag uit ‘n herehuis in Sandton gekonfiskeer is […]
# Mixed Martial Arts: South Africa’s Billy Oosthuizen was crowned the new EFC Interim Featherweight champion at the WSB EFC Arena in Johannesburg. The highly anticipated main event between Oosthuizen and Zambian Ken Sekeletu ended in controversy when Sekeletu was disqualified in Round 3 for repeated illegal strikes. Sekeletu had won the featherweight title against […]