# Tennis: Iga Swiatek van Pole is deur na die tweede ronde van Wimbledon nadat sy met die Rus Polina Kudermetova afgereken het. ʼn Aantal vroue is ná verrassende nederlae huis toe gestuur. Die derde-gekeurde Amerikaner Jessica Pegula het in skoon stelle verloor teen die wêreld-nommer-82, Elisabetta Cocciaretto van Italië. Die vyfde-gekeurde en Olimpiese kampioen, […]
# The Freedom Front Plus says it is pleased that the evidence presented before the Zondo Commission on State Capture is finally bearing fruit. This follows the arrest of former Transnet group CEOs, Brain Molefe and Siyabonga Game, after they were linked to alleged corrupt tenders related to the procurement of locomotives around 2014. The […]
# The minister of Agriculture John Steenhuisen has announced the country’s first-ever vaccination of poultry as a proactive measure to minimise the risk of avian flu outbreaks. A vaccination permit has been issued to Astral Foods, authorising the company to vaccinate about 200-thousand broiler birds. This represents approximately 5-percent of Astral’s total breeding stock, valued at an estimated […]
# Tennis: Iga Swiatek is through to the second round of Wimbledon after beating Russia’s Polina Kudermetova. But a number of women were sent home in surprise defeats. Third-seeded American Jessica Pegula lost in straight sets to the world number 82 from Italy, Elisabetta Cocciaretto. Chinese fifth seed and Olympic champion Zheng Qinwen became the […]
# President Donald Trump se besluit om ‘n groot deel van Amerika se befondsing vir humanitêre hulp wêreldwyd op te skort, kan teen 2030 tot meer as 14-miljoen sterftes lei. Volgens navorsing wat Maandag in die mediese tydskrif The Lancet gepubliseer is, is ‘n derde hiervan kinders. Die verslag het verskyn te midde van tientalle […]
# Die DA sê president Cyril Ramaphosa tree nie op teen ANC-korrupsie in die nasionale uitvoerende gesag nie, maar dié party sal alles in sy vermoë doen om dit te beveg. Die party gaan vandag ʼn strafregtelike klag indien teen die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, omdat sy voor die Onderwys-begrotingsdebat in die Nasionale […]
# President Donald Trump’s move to cut most of the US funding towards foreign humanitarian aid could cause more than 14-million additional deaths by 2030. According to research published in The Lancet medical journal on Monday, a third of those at risk of premature deaths are children. The report comes as dozens of world leaders […]
# Sokker: Fluminense van Brasilië het gister in die Klub-Wêreldbeker in Charlotte Inter Milan met 2-0 verslaan en deurgedring na die kwarteindronde. ʼn Kopskoot deur German Cano het Fluminense ʼn vroeë voorsprong gegee met plaasvervanger Hercules wat die oorwinning laat in die tweede helfte beklink het. Fluminense is die tweede Brasiliaanse span wat die laaste […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê dis noodsaaklik om makro-ekonomiese bestendigheid deur omsigtige fiskale en monetêre beleid te herstel. Lamola het ʼn toespraak in Sevilla, Spanje, gelewer by die Tafelronde vir Veelvuldige Belanghebbendes met die tema, Gee nuwe lewe aan Internasionale Ontwikkelingsamewerking. Hy sê beleggersvertroue sal bevorder word deur beter […]