# The MK Party has accused the government of tampering with police investigations into political killings. This comes after National Police Commissioner Fannie Masemola and Acting Police Minister Firoz Cachalia agreed to send copies of 121 dockets from the KwaZulu-Natal political killings task team to the Madlanga Commission of Inquiry. The MK Party’s David Skosana […]
# At least 15 people have been killed and 18 others injured after Lisbon’s famous Glória Funicular railway car derailed and crashed in Portugal. According to reports, a cable came loose along the railway’s route, causing it to lose control and collide with a nearby building. Authorities say some foreign nationals were among the dead, […]
# Golf: South Africa’s Jacques de Villiers fired an opening round 63 to share the lead with England’s Joe Knox on seven under par at the Sunshine Tour’s Sunbet Challenge at the Wild Coast Sun Country Club in Port Edward. South Africa’s Albert Venter is two strokes further back and the leaders’ nearest challenger on […]
# Die adjunk- nasionale kommissaris van polisie, Shadrack Sibiya, gaan Woensdag voor ‘n parlementêre ad hoc-komitee verskyn. Dit volg na bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, dat senior politieke leiers ingemeng het met ondersoeke na politieke moorde. Sibiya, wat tans op spesiale verlof is, ontken die bewerings en daag die proses in die hof […]
# Deputy national police commissioner, Shadrack Sibiya, will appear before Parliament’s ad hoc committee on Wednesday next week. His testimony follows allegations by KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi, who claims senior police leaders interfered with investigations into political killings. Sibiya, currently placed on special leave, has denied the accusations and is challenging the process in […]
# My Vote Counts sê die Verkiesingskommissie se jaarlikse verslag oor politieke partye se befondsing ontbloot die behoefte aan ʼn meer deursigtige en aanspreeklike befondingstelsel. Die verslag dek die tydperk van 1 April 2023 tot 31 Maart 2024, en toon politieke partye het in totaal meer as 3,2-miljard-rand se befondsing ontvang. Die ANC en DA […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het kommer uitgespreek oor vertragings wat keer dat die Madlanga-kommissie sy werk begin. Die kommissie moet misdadigheid, politieke inmengery en korrupsie in die strafregstelsel ondersoek. Sy sittings sou Maandag, 1 September, begin maar dis uitgestel weens vertraging in die verkryging van die nodige infrastruktuur. Mashatile sê hy glo ʼn nuwe datum […]
# Die Amerikaanse Weermag het ʼn dodelike aanval by die Karibiese Eilande uitgevoer op ʼn Venezolaanse boot met dwelms aan boord. Elf mense, vermoedelik lede van die Venezolaanse bende Tren de Aragua, is in die aanval dood. President Donald Trump sê die aanval is uitgevoer terwyl die terroriste onwettige dwelms in internasionale waters na Amerika […]
# AfriForum sê die Stellenbosch-munisipaliteit se bestuurder van Menslike Hulpbronne, Alexander Kannemeyer, moet uit sy pos verwyder word omdat hy nie vertrou kan word om wettige en onpartydige besluite te neem nie. Dit volg nadat ʼn video op sosiale versprei is waarin Kannemeyer na bewering voorstel die lewe word moeilik gemaak vir wit werkers sodat […]