# Rugby: Die Vodacom Bulle het gisteraand ‘n laat aanslag oorleef en ‘n moeilike oorwinning van 28-27 oor die Ierse span Connacht behaal in hul Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd in Galway. Hoewel die Bulle beter verdedig het, het hulle steeds vier drieë afgestaan, terwyl hulle drie van hul eie aangeteken het. In ‘n omstrede voorval is Bulle-haker […]
# President Donald Trump en sy Oekraïnse eweknie Volodymyr Zelensky is verdeeld oor die toekoms van die oorlog in Oekraïne na hul derde vergadering van etlike ure gister by die Withuis. Trump het dit duidelik gestel dat hy nie nou die langafstandmissiele sou verskaf wat Zelensky gesoek het nie. Kort na die vergadering het Trump […]
# Rugby: The Vodacom Bulls survived a late rally to earn a hard-fought 28-27 win over Irish side Connacht in their United Rugby Championship match in Galway on Friday night. Although there were defensive improvements from the Bulls, they still conceded four tries, while scoring three of their own. In a controversial incident, Bulls hooker […]
# US President Donald Trump and his Ukrainian counterpart Volodymyr Zelensky were split over the future of the war in Ukraine following their third sit-down at the White House on Friday, for a meeting that lasted several hours. Trump made it clear to Zelensky that he would not receive the long-range missiles was seeking. Shortly […]
# Cricket: South African-born Marnus Labuschagne replaced injured allrounder Cameron Green in Australia’s squad for the one-day series against India. He was initially left out, but impressed with four domestic centuries in five innings, including in one-day matches. The three-match series starts in Perth today. Meanwhile, Indian batting heroes Virat Kohli and Rohit Sharma may […]
#Krieket: Die Suid-Afrikaans-gebore Marnus Labuschagne het die beseerde veelsydige speler, Cameron Green, in Australië se groep vir die eendagreeks teen Indië vervang. Hy is aanvanklik weggelaat, maar het beïndruk met vier honderdtalle in vyf plaaslike beurte, insluitend in eendagwedstryde. Die reeks van drie wedstryde begin vandag in Perth. Die Indiese kolfhelde, Virat Kohli en Rohit […]
# AfriForum is acting to correct a misleading Google Maps entry that labels the Kruger National Park as Skukuza National Park. The organisation says only the Minister of Forestry, Fisheries and the Environment has the legal authority to rename national parks, and no such change has been gazetted. AfriForum’s Marais de Vaal has reported the […]
# AfriForum het stappe gedoen om ‘n misleidende Google Maps-inskrywing reg te stel wat die Krugerwildtuin as die Skukuza Nasionale Park beskryf. Die organisasie sê slegs die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing het die regsgesag om nasionale parke te hernoem, en geen sodanige verandering is in die Staatskoerant gepubliseer nie. Marais de Vaal […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het gister die eerste vergadering belê van die adviespaneel wat die nasionale direkteur van Openbare Vervolging moet aanwys. Die paneel wat deur president Cyril Ramaphosa aangewys is, moet moontlike kandidate vir die pos identifiseer en met hulle onderhoude voer. Advokaat Shamila Batohi se termyn verstryk […]