# Die GOOD-party sê voormalige president Thabo Mbeki moet rekenskap gee oor die staat se versuim om apartheidsera-misdade te vervolg soos aanbeveel deur die Waarheids-en-Versoeningskommissie. Dit volg ná Mbeki se poging om by ‘n hofsaak aan te sluit wat slagoffers se families teen die regering aanhangig gemaak het. GOOD se sekretaris-generaal Brett Herron sê as […]
# Rugby: Die hoofafrigter van die Britse en Ierse Leeus, Andy Farrell, sê hulle wil skoonskip maak in die toetsreeks teen die Wallabies nadat hulle reeds hulle eerste reeksoorwinning sedert 2013 beklink het. Hy sê hulle plan sal nie verander nie al het hulle reeds ‘n onaanvegbare voorsprong danksy Saterdag se oorwinning in die tweede […]
# Rugby: British and Irish Lions head coach Andy Farrell say’s they’re going for a clean sweep against the Wallabies after already securing their first series victory since 2013. He says the plan will stay the same despite the tourists winning the second Test in Melbourne on Saturday to take on unassailable lead. Farrell believes […]
The GOOD Party says former president Thabo Mbeki must account for the state’s failure to prosecute apartheid-era crimes recommended by the Truth and Reconciliation Commission. This follows Mbeki’s attempt to join a court case brought by victims’ families against the government. GOOD secretary-general Brett Herron says if Mbeki is innocent of political interference, he may […]
# The National Union of Mineworkers says the ongoing water crisis in the Matjhabeng Local Municipality in the Free State is putting the health and safety of miners and surrounding communities at serious risk. The union states workers are being forced to carry small water bottles into old mines and spend over eight hours underground […]
# President Cyril Ramaphosa het wat hy beskryf as Israel se volksmoord teen Palestyne sterk veroordeel. Israel hou vol hy is nie verantwoordelik vir die humanitêre katastrofe in Gaza nie en beperk nie hulpverlening nie. Minstens 133 mense, insluitend 87 kinders is volgens berigte aan wanvoeding dood sedert die konflik in Oktober 2023 begin het. […]
# Die Verenigde Nasies se hoëkommissaris vir menseregte, Volker Türk, het regerings gevra om hul invloed te gebruik en druk op Israel te plaas om die oorlog in Gaza te beëindig. Israel het Sondag tien ure lank ʼn taktiese onderbreking van militêre optrede in drie gebiede in Gaza ingestel te midde van internasionale teenkanting teen […]
# Motorsport: Oscar Piastri van McLaren het die sy sesde oorwinning van die seisoen behaal in die Belgiese Grand Prix. Die wedren het weens swaar reën 80-minute laat begin en in die eerste vier rondes moes deelnemers ʼn veiligheidsmotor volg. Die Australiër het daarna sy Britse spanmaat, Lando Norris, verbygesteek en tot die einde voortgejaag. […]
# Die EFF sê sy 12de verjaardagviering was ʼn groot sukses. Die geleentheid is Saterdag by die Khayelitsha-rugbystadion in Kaapstad in ʼn moderne koepelstruktuur gehou. Die EFF sê die viering dra ʼn kragtige boodskap oor dat Suid-Afrika vasgevang bly in misdaad, werkloosheid, korrupsie en ongelykheid. Die party het beloof om aan te hou betoog en […]