# Deputy president Paul Mashatile says South Africa won’t disregard its own policies because of external pressure. He addressed a Human Rights Day event in Kariega in the Eastern Cape. Mashatile vowed that the country would stand firm on policies aimed at addressing historical injustices, and that government believes it had chosen the correct path […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die besluit van die provinsiale wetgewer se staande komitee oor Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme om die bestuur van Lugverkeer- en Navigasiedienste voor hom te daag. Dit is om rekenskap te gee oor die voortdurende mislukkings van die navigasiestelsel op George se lughawe. Noko Masipa van die DA sê […]
# British counter-terrorism police are leading the investigation into yesterday’s fire at a substation near Heathrow in London that brought one of the world’s busiest airports to a complete standstill. The airport announced early yesterday that it would be closed for the rest of the day due to a significant power outage. Over 145-thousand passengers […]
# Die Verenigde Nasies se Kantoor vir Beskermingsdienste vra ʼn volledige ondersoek na die dood van ’n personeellid in Gaza. Die persoon is dood en minstens vyf ander is Woensdagoggend beseer in ʼn ontploffing by twee VN-gastehuise in Deir al Balah. Die Israelse weermag wat sedert Dinsdag swaar lugaanvalle uitvoer, ontken dat die VN-kamp in […]
# Gholf: Karoline Lund van Noorweë loop voor by die Platinum Vroue Ope nadat sy sewe onder baansyfer 64 in die aanvangsronde by die Blair Atholl Gholf- en Perdelandgoed in Gauteng aangeteken het. Die 26-jarige Lund is een hou voor Nikki Hofstede van Nederland en Hayley Davis van Engeland. Die Suid-Afrikaners Casandra Alexander en Tandi […]
# Die DA sê die 2024-2029 Mediumtermyn-ontwikkelingsplan wat in die Parlement ter tafel gelê is, is ʼn goeie eerste tree in die ontwikkeling van ʼn regering van nasionale eenheid se groei- en ontwikkelingsagenda. Die program het drie strategiese voorkeure: bevorder inklusiewe ekonomiese groei en werkskepping, verminder armoede en takel hoë lewenskoste, en bou ʼn bevoegde, […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika is verbind om wedersyds voordelige handels- en diplomatieke betrekkinge met Amerika te verbeter. Suid-Afrika se ambassadeur, Ebrahim Rasool, se uitsetting uit Amerika het die land in ʼn nuwe diplomatieke krisis gedompel wat die reeds gespanne verhouding verder belemmer. Mashatile sê die regering wil die land se uitvoermarkte diversifiseer om […]
# The United Nations Office for Project Services is calling for a full investigation into the death of a staff member in Gaza. The staffer was killed and at least five others injured following an explosion at two UN guesthouses in Deir al Balah on Wednesday morning. The Israeli military, which has carried out a […]
# Golf: Norway’s Karoline Lund leads the Platinum Ladies Open after firing a seven-under-par 64 in the opening round at the Blair Atholl Golf and Equestrian Estate in Gauteng. The 26-year-old has a one-shot lead over Nikki Hofstede from the Netherlands and England’s Hayley Davis. South Africans Casandra Alexander and Tandi McCallum are two shots […]