# Volgens berigte is minstens 31 mense dood en meer as 100 beseer nadat Israelse magte gister die gebied naby die Gaza Humanitêre Stigting se sentrum aangeval het. Volgens die Palestynse Rooi Halfmaan-vereniging het skares mense by die perseel in Rafah saamgedrom om hulp te kry toe Israelse magte losgebrand het. Die Gaza-stigting wat deur […]
# Die Amerikaanse ambassade in Pretoria sê vlugtelinge uit Suid-Afrika kom steeds op handelsvlugte in Amerika aan as deel van die voortsetting van die Afrikaner-hervestigingsprogram. Verlede maand het ʼn groep van 49 Afrikaners na Amerika vertrek nadat hulle glo beweer het hulle is volksmoordslagoffers en soek vlugtelingstatus. Die ambassade het aan News24 gesê hy oorweeg […]
# Tennis: Defending champion Carlos Alcaraz is through to the quarterfinals of the French Open, after defeating American Ben Shelton, 7-6, 6-3, 4-6, 6-4. The Spaniard will face another American, Tommy Paul, who beat Australian Alexei Popyrin, 6-3, 6-3, 6-3, while Italian Lorenzo Musetti saw off Denmark’s Holger Rune, 7-5, 3-6, 6-3, 6-2. In the […]
# Parliament’s presiding officers have expressed shock and condemned the senseless killing of IFP deputy chief whip Khethamabala Petros Sithole. The 68-year-old, who was deployed to the National Assembly in 2010, was gunned down in Katlehong on the East Rand on Saturday evening. Parliament’s spokesperson, Moloto Mothapo, says Sithole was a seasoned and principled public […]
# At least 31 people were killed and over 100 injured after Israeli forces opened fire near the Gaza Humanitarian Foundation hub on Sunday. According to the Palestine Red Crescent Society, crowds of people had converged on the site in the Rafah area to obtain aid when Israeli forces opened fire. However, the US and […]
# The US embassy in Pretoria says refugees continue to arrive in America from South Africa on commercial flights as part of the Afrikaner resettlement programme’s ongoing operations. Last month, a group of 49 Afrikaners left the country for the US, claiming that they were victims of genocide and sought refugee status. The embassy told […]
# Die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het ‘n beroep op alle inisiasieskole gedoen om te verseker dat hulle behoorlik geregistreer is en voldoen aan die vereistes voor die winterinisiasieseisoen. Met die bekendstelling van die Veilige Bewusmakingsveldtog oor Gewoonteregtelike Inisiasie oor die naweek het Hlabisa gevra vir nul-sterftes, na 90 sterftes […]
# Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Velenkosini Hlabisa, has called on all initiation schools to ensure they are properly registered and compliant ahead of the upcoming winter initiation season. Launching the Safe Customary Initiation Awareness Campaign over the weekend, Hlabisa called for zero deaths, following 90 fatalities last year. He stressed that all […]
# Die United Civic Society in Action het die minister van Handel, Parks Tau, se besluit veroordeel om Ithuba Holdings ‘n tydelike Nasionale Lotery-lisensie van 12 maande toe te staan. Hierdie stap volg op ‘n hofuitspraak wat so ‘n verlenging ongrondwetlik verklaar en dit tot vyf maande beperk. Tau het teen die besluite geappelleer en […]