# Trade union Solidarity has welcomed the extension of the African Growth and Opportunity Act until the end of 2028. However, the union is concerned that South Africa could be excluded from the programme. It warns losing AGOA access could hurt the car and farming industries and cost thousands of jobs. Solidarity’s Jaco Kleynhans urged […]
# Die vakbond Solidariteit het die verlenging van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika tot die einde van 2028 verwelkom. Die vakbond is egter bekommerd Suid-Afrika kan van die program uitgesluit word. Hy waarsku die verlies van AGOA-toegang kan die motor- en landboubedrywe benadeel en duisende werksgeleenthede kos. Jaco Kleynhans van Solidariteit het […]
# Die parlementêre staande komitee oor Verdediging het Mzimasi Hala van die ANC as nuwe medevoorsitter verkies nadat Malusi Gigaba onverwags en sonder verduideliking uit die posisie verwyder is. Hala is met ses stemme teen twee verkies, terwyl die EFF buite stemming gebly het. Gigaba staar aanklagte van bedrog en korrupsie in die gesig wat verband […]
# Sakevertroue is bestendiger, maar op ʼn vlak wat steeds te laag is om die groter belegging en groei in indiensneming wat Suid-Afrika nodig het, te ondersteun. Dit is volgens die jongste Sakevertroue-aanwyser wat deur die finansiëledienstefirma, RMB, en die Buro vir Ekonomiese Navorsing uitgegee is. Sakevertroue het in die derde kwartaal met ʼn punt […]
# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, was gister deel van nog ʼn polisie-geleide soek-en-beslagleggingsoperasie by ses skole. Dit bring die aantal skole in die provinsie wat deursoek is op 23 te staan. Gister se operasie was by die Sehopotso Secondary School en BoteboTsebo Secondary School in Sebokeng, Residentia Secondary School in Vanderbijlpark, Sapphire […]
# AfriForum het aan die minister van Finansies, Enoch Godongwana, geskryf en eis ʼn onafhanklike oudit van die brandstofprys en -heffing, insluitend die algemene brandstof-, koolstof- en Padongelukkefonds-heffing. Petrolpryse het hierdie maand met een-rand-34-sent per liter gestyg terwyl diesel tussen twee-rand-93-sent en drie-rand-15-sent per liter meer kos. Ernst van Zyl van AfriForum sê die tydelike […]
# Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie se sekretaris-generaal, Mark Rutte, waarsku dat Rusland al roekeloser raak terwyl sy oorlog teen Oekraïne voortduur. Hy sê NAVO sien meer Russiese hommeltuie en missiele in bondgenote se lugruim langs die oostelike flank, wat ʼn groter gevaar vir Europa se veiligheid skep. Dit volg nadat Duitsland vasgestel het dat Moskou verlede […]
# Parliament’s Joint Standing Committee on Defence has elected the ANC’s Mzimasi Hala as its new co-chairperson, following the unexpected and unexplained removal of Malusi Gigaba from the position. Hala was elected with six votes to two, while the EFF abstained. Gigaba faces fraud and corruption charges linked to the Transnet tender for over one-thousand locomotives […]
# Business confidence has stabilised, but at a level that remains too low to support the stronger investment and employment growth South Africa needs. This is according to the latest Business Confidence Index published by financial services firm RMB and the Bureau for Economic Research. Business confidence dropped a point to 38 in the third […]