# Acting National Police Commissioner, Puleng Dimpane, says government is not turning a blind eye to illegal immigration. In the past three weeks alone, more than five-thousand illegal immigrants have been arrested for contravening the Immigration Act. Since January this year, law enforcement operations conducted across the country have resulted in the arrest of 34-thousand-798 […]
# The National Joint Operational and Intelligence Structure has activated a comprehensive operational plan following unrest in parts of the country linked to undocumented migrants. The plan focuses on three key areas: enhanced visibility and rapid deployment capabilities, intelligence-led operations, and targeted crime-combatting operations. Hotspots, including the Western Cape, KwaZulu-Natal, and the Eastern Cape, are […]
# South African National Parks says more than 50-million-rand has been given to small businesses that supply goods and services within its procurement ecosystem. In partnership with Sanlam and I am an entrepreneur, the interest-free loans help businesses meet orders and manage cash flow. The initiative, which started as a ten-million-rand pilot in 2023, has […]
# The minister of Communications and Digital Technologies Solly Malatsi has welcomed Telkom’s annual financial results for the year ended 31 March 2026. Malatsi says the results reflect the success of the company’s transformation strategy and continued growth in the telecommunications sector. Telkom reported improved earnings and strong cash flow performance, enabling it to increase […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê meer as 50-miljoen-rand is bestee aan klein ondernemings wat goedere en dienste binne sy verkrygingsekosisteem verskaf. In vennootskap met Sanlam, en die “I am an Entrepreneur”-program , help die rentevrye lenings, ondernemings om bestellings te lewer en kontantvloei te bestuur. Die inisiatief, wat in 2023 as ‘n proefprojek van […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, het Telkom se jaarlikse finansiële resultate vir die jaar tot 31 Maart 2026 verwelkom. Malatsi sê die uitslae weerspieël die sukses van die maatskappy se transformasiestrategie en volgehoue groei in die telekommunikasiesektor. Telkom het verbeterde verdienste en sterk kontantvloeiprestasie rapporteer, wat hom in staat stel […]
# Die Nasionale Tesourie se direkteur-generaal, Duncan Pieterse, sê Suid-Afrika bly op koers om sy fiskale teikens te haal, ten spyte van ekonomiese onsekerheid weens die konflik in die Midde-Ooste. Die land se skuld-tot-bruto binnelandse produk het in Februarie die eerste keer sedert die tyd voor die wêreldwye finansiële krisis in 2008 gestabiliseer en sal […]
# Israel se minister van Verdediging, Israel Katz, sê die land se groeiende uitvoersyfers versterk sy posisie as ʼn leier in verdediging-tegnologie. Israel se verdediging-uitvoere het ʼn 2025 ʼn rekord bedrag van 314-miljard-rand beloop. Dit is die vyfde jaar van groei, het binne vyf jaar meer as verdubbel en in ʼn dekade meer as vier […]
# Die DA sê die krisis in die land se strafregstelsel is nie net ʼn departementele mislukking nie, dis ʼn regeringsmislukking. Suid-Afrika se moordsyfer het tussen Januarie en Maart met byna tien-persent gedaal. Meer as vyfduisend-100 mense is egter steeds vermoor, wat neerkom op gemiddeld 58 moorde per dag. George Michalakis van die DA het […]