# Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap, Themba Matlou, het ‘n beroep op die publiek en begunstigdes gedoen om kalm te bly te midde van die voortgesette besprekings tussen SASSA en die Posbank. Hy het die publiek gerusgestel dat maatskaplike toelaes steeds betyds betaal sal word en geen begunstigdes sal hul toelaes verloor […]
# Agente van die FBI het Vrydag die huis van Donald Trump se voormalige nasionale veiligheidsraadgewer, John Bolton, in Maryland deursoek as deel van ‘n nasionale veiligheidsondersoek na geklassifiseerde rekords. Die ondersoek fokus op moontlike lekkasies aan die media. Die FBI het hof-gemagtigde bedrywighede bevestig, maar gesê daar was geen openbare bedreiging nie. Dit is […]
# Krieket: Môre se derde en laaste eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Australië in Mackay beïnvloed nie die reeks nie nadat Lungi Ngidi, Matthew Breetzke en Tristan Stubbs geskitter het in gister se tweede kragmeting op dieselfde veld. Die Proteas het die reeks beklink met ‘n oorwinning met 83 lopies nadat hulle in hul beurt uitgeboul […]
# Rugby: Die Springbokke sal staatmaak op hulle meer ervare spelers om die wedstryd te beheer wanneer hulle die Wallabies in die tweede ronde van die Rugbykampioenskap in Kaapstad aandurf. Die Bokke se hoofafrigter, Rassie Erasmus het tien veranderings vir vanmiddag se herontmoeting aangebring. Een van die belangrike veranderings is Handré Pollard wat Manie Libbok […]
# The South African Police Service has cleared Crime Intelligence boss, Dumisani Khumalo, of any wrongdoing following an internal investigation into corruption allegations. Khumalo and co-accused face fraud and corruption charges relating to the appointment of Dineo Mokwele to an executive role in 2024 without correct qualifications. He appeared in the Pretoria High Court on […]
# ActionSA verwelkom die Wes-Kaapse Hooggeregshof se verwerping van My Vote Counts se aansoek wat dele van die Wet op die Finansiering van Politieke Partye betwis. Die hof het beslis teen die poging om strenger openbaarmakingsvereistes op skenkings in te stel, nadat ActionSA aangevoer het dit sal meer onlangse politieke partye onregverdig beperk. Matthew George […]
# Cricket: Tomorrow’s third and final one-day game between South Africa and Australia in Mackay will be a dead rubber after Lungi Ngidi, Matthew Breetzke and Tristan Stubbs starred in yesterday’s second encounter at the same field. The Proteas clinched the series with their victory of 83 runs after they were bowled out for 277. […]
# ActionSA has welcomed the Western Cape High Court’s dismissal of My Vote Counts’ application challenging parts of the Party Funding Act. The court ruled against the attempt to impose stricter disclosure requirements on donations, which ActionSA argued would unfairly restrict newer political parties. ActionSA’s Matthew George reaffirmed its commitment to transparency and accountability, noting […]
# Rugby: The Springboks will be banking on some of their more experienced campaigners to take control when they face the Wallabies in round two of the Rugby Championship in Cape Town. Bok head coach Rassie Erasmus has made ten changes to the team for the rematch this afternoon. One of the more notable inclusions […]