# Mxenge Foundation has welcomed the beginning of an inquest into the deaths of human rights lawyer Griffith Mxenge and ANC leader Chief Albert Luthuli. The foundation’s chairperson and KZN ANC deputy convenor Nomusa Dube-Ncube emphasised to Newzroom Afrika the importance of justice for the individuals who played a pivotal role in South Africa’s democracy. […]
# Die Verenigde Nasies se Handels- en Ontwikkelingsagentskap waarsku stygende wêreldtariewe kan die wêreld se armste ekonomieë verwoes. ‘n Nuwe verslag bepleit dat die armste lande vrygestel word van voorgestelde Amerikaanse tariewe, wat 57 handelsvennote teiken. Die agentskap sê hoewel hierdie lande se bydra tot Amerikaanse tekorte minimaal is, kan die tariewe, as dit ná […]
# The United Nations Trade and Development agency has raised red flags over rising global tariffs, warning they could devastate the world’s poorest economies. A new UNCTAD report urges exemption for least developed countries from proposed US reciprocal tariffs targeting 57 trade partners. The agency says while these nations contribute minimally to US deficits, the […]
# Meer as 13-duisend-800 verdagtes is in die afgelope week tydens Operasie Shanela in hegtenis geneem. Die polisie het ook 21 jeugdiges uit ‘n onwettige kamp in Mpumalanga gered en beslag gelê op meer as 100 vuurwapens. Bykomende arrestasies sluit in 164 vir verkragting en 170 vir moord. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê operasies sal […]
# Over 13-thousand-800 suspects were arrested nationwide this past week through Operation Shanela. Police also rescued 21 youths from an illegal camp in Mpumalanga and confiscated over 100 firearms. Additional arrests include 164 for rape and 170 for murder. Police spokesperson Athlenda Mathe says the operation will be intensified ahead of the Easter weekend to […]
# Motorsport: McLaren-renjaer Oscar Piastri het die F1 Grand Prix in Bahrein oorheers en die eerste wenner van die seisoen geword wat talle wedrenne wen. Die Australiër het 15 sekondes voor George Russell van Mercedes klaargemaak, met sy spanmaat, Lando Norris, derde. Charles Leclerc en Lewis Hamilton van Ferrari was onderskeidelik vierde en vyfde. Norris […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê haar departement sal as deel van die Paasnaweek-padveiligheidsveldtog hul pogings tot 2 Mei verskerp. Sy het Sondag in Gqeberha in die Oos-Kaap ʼn padveiligheids- en wetstoepassingsprojek bekendgestel. Die Padveiligheidbestuurskorporasie het verlede jaar oor Paasnaweek 335 padsterftes aangeteken wat byna 33-persent meer is as die 252 in 2023. […]
# ʼn Russiese missiel-aanval op die Oekraïnse stad, Sumy, het Sondag minstens 34 lewens, waaronder twee kinders, geëis. Minstens 80 mense is beseer. Oekraïne se president Volodymyr Zelensky sê Rusland moet onder druk geplaas word om die oorlog te beëindig en mense se veiligheid te verseker. Die internasionale gemeenskap veroordeel die aanvalle en die Oekraïens/Russiese […]
# Motorsport: McLaren’s Oscar Piastri dominated the F1 Bahrain Grand Prix to become the first multiple-race winner of the season. The Australian finished 15 seconds clear of Mercedes’ George Russell, with his teammate Lando Norris in third. Charles Leclerc and Lewis Hamilton finished fourth and fifth respectively for Ferrari. Norris’ advantage over his teammate Piastri […]