# Die regering verwelkom die parlementêre staande komitee oor Finansies se goedkeuring van die fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle onderliggend aan die 2025-begroting. Die aanvaarding van die raamwerk is ʼn belangrike stap in die begrotingsproses. Die raamwerk stel ekonomiese beleid en inkomste-vooruitskattings vas en plaas beperkings op staatsbesteding. Regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê elke rand in die […]
# Gholf: Die Suid-Afrikaners, Herman Loubser en Hennie Otto, loop saam voor na die eerste ronde van die Mopani Zambië Ope by die Nkana-gholfklub in Zambië na hul rondes van vyf onder baansyfer 67. Hulle is een hou voor hul landgenoot en verdedigende kampioen, MJ Viljoen, en die Sweed Fredrik From. Ander voorlopers sluit in […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê besoekers se veiligheid is altyd ʼn nasionale prioriteit. Die Amerikaanse konsulaat in Suid-Afrika het die land in ʼn bygewerkte reiswaarskuwing afgradeer na vlak 2, wat besoekers waarsku om versigtig te wees omdat geweldsmisdaad soos gewapende roof, verkragting, voertuigkapings en diefstal algemeen is. Dit waarsku ook dat […]
# The government welcomes Parliament’s standing committee on Finance’s approval of the fiscal framework and revenue proposals that underpin the 2025 budget. The passing of the fiscal framework is a key step in the budgeting process. The framework establishes economic policy and revenue projections and sets the overall limits to government spending. The government’s acting spokesperson, Nomonde Mnukwa, says […]
# Golf: South Africans Herman Loubser and Hennie Otto finished the first round of the Mopani Zambia Open in a share of the lead, following their rounds of five-under-par 67 at the Nkana Golf Club in Zambia. The pair are one stroke clear of their compatriot and defending champion MJ Viljoen and Sweden’s Fredrik From. […]
# Tourism minister Patricia de Lille says visitor safety is and continues to be, a national priority. In an updated travel advisory, the US Consulate in South Africa downgraded the country to level 2, which stipulated visitors should exercise increased caution as violent crime including robbery, rape, carjacking, and muggings were common. It further warned […]
# Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling beveel aan dat munisipaliteite konsessie-ooreenkomste met onafhanklike elektrisiteitsverspreiders aangaan. Dit is om instandhoudings- en beleggingsagterstande wat sekerheid van voorsiening ondermyn, aan te pak. Hierdie voorstel is deel van die organisasie se jongste Ekonomiese Opname van Suid-Afrika, wat die elektrisiteitsektor se rol in die land se ekonomiese uitdagings […]
# The Organisation for Economic Cooperation and Development recommends that municipalities enter into concession agreements with independent electricity distributors. This is to tackle maintenance and investment backlogs undermining supply security. This suggestion is part of the organisation’s latest Economic Survey of South Africa, which highlights the electricity sector’s role in the country’s economic challenges. The […]
# Die Brasiliaanse president, Luiz Inacio Lula da Silva, beskuldig Israel van volksmoord met voorbedagte rade in Gaza. Hy het tydens ‘n gesamentlike nuuskonferensie met die Franse president Emmanuel Macron in Parys gesê dit wat in die besette Palestynse gebied gebeur, is nie ‘n oorlog nie. Hy noem dit ‘n volksmoord wat deur ‘n hoogs […]