# Die TV-aanbieder en rapper Molemo “Jub Jub” Maarohanye is op borgtog van vyf-duisend-rand vrygelaat nadat die Gautengse Hooggeregshof gister ʼn dringende aansoek toegestaan het. Die 45-jarige man is die naweek gearresteer nadat hy na bewering skote afgevuur en ʼn e-taxibestuurder in Edenvale aan die Oos-Rand ontvoer en beskuldig het van ʼn verhouding met sy […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het vyf nuwelinge ingesluit in die groep van 23 vir Saterdag se kragmeting teen die Barbarians in Gqeberha. Die Junior Bok-kaptein, Riley Norton, en Carlu Sadie is in die beginspan. Die nuwelinge onder die plaasvervangers is JJ Kotze, Paul de Villiers en Vusi Moyo. Faf de Klerk, wat sedert […]
# Die EFF-leier Julius Malema kritiseer die regering van nasionale eenheid en sê hy spreek nie werkloosheid onder die jeug aan nie. Hy het gister ondersteuners toegespreek by die party se Jeugdag-saamtrek by die Uniegebou in Pretoria. Malema voer aan regeringsbronne moet gebruik word om seker te maak elke kind het sonder finansiële struikelblokke toegang […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, doen ʼn beroep op alle jongmense om te registreer en ʼn Suid-Afrika te bou wat vir almal werk. Hy het gister die party se Rock the Registration Jeugdag-saamtrek in Durban, KwaZulu-Natal, toegespreek. Die Verkiesingskommissie bied die naweek geleentheid om as kiesers te registreer as voorbereiding vir die munisipale verkiesing in […]
# TV presenter and rapper Molemo “Jub Jub” Maarohanye has been released on five-thousand-rand bail, after the Gauteng High Court in Johannesburg granted an urgent application yesterday. The 45-year-old was arrested over the weekend after he allegedly fired shots and kidnapped an e-hailing driver in Edenvale on the East Rand, accusing him of having a […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus has included five uncapped players in the 23-man squad to face the Barbarians in Gqeberha on Saturday. Junior Bok captain Riley Norton and Carlu Sadie are in the starting lineup, while the uncapped players among the replacements are JJ Kotze, Paul de Villiers, and Vusi Moyo. Faf de Klerk, […]
# EFF leader Julius Malema has criticised the government of national unity, accusing it of failing to address the country’s youth unemployment crisis. He addressed supporters during the party’s Youth Day Rally at the Union Buildings in Pretoria yesterday. Malema argued that government resources should be directed towards ensuring every child has access to education […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis has appealed to all young people to register to build a South Africa that works for everyone. He addressed the party’s Rock the Registration Youth Day Rally in Durban, KwaZulu-Natal, yesterday. The IEC will be holding a voter registration this weekend in preparation for the local government elections in November. […]
# Die Landbank vra vir hernude fokus op die verwydering van hindernisse wat jong Suid-Afrikaners keer om betekenisvol aan die landbousektor deel te neem. Die land se amptelike werkloosheidsyfer vir jongmense tussen 15 en 34 jaar oud is tans bo 45-persent. Die waarnemende bestuurshoof van die Landbank, Jabu Mphambo, sê jongmense betree die boerderybedryf teen […]