Skip to content

COSATU se nasionale kongres kom tot stilstand weens geskille oor geloofsbriewe en leierskapsake [KLANK]

# Die vakbondfederasie COSATU se nasionale verkiesingskongres in Midrand, Gauteng, het gister in chaos verval weens geskille oor geloofsbriewe en die posisie van die federasie se adjunkpresident, Mike Shingange. Sommige geaffilieerde vakbonde, waaronder die Nasionale Mynwerkersvakbond, het geweier om hul lyste van afgevaardigdes vir die konferensie te oorhandig en aangedring op duidelikheid rondom Shingange se status as president van nasionale werkersvakbond NEHAWU. Shingange het aan die SABC gesê hy is vol vertroue dat ‘n kompromie bereik sal word:

ENG ShingangeOnCredentials