# Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur bied Sondag die Afrikadag 2025-vieringe op Vryheidspark in Pretoria aan, rondom die tema ‘Bou die Afrika wat ons soek deur solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid.‘ Dit is die elfde jaar waarin Afrika-maand herdenk word en kyk ook terug op 31 jaar van demokrasie in Suid-Afrika. Die dag vier […]
# The Department of Sport, Arts and Culture will host Africa Day 2025 celebrations at Freedom Park in Pretoria this Sunday. Running under the theme ‘Building Africa we want through solidarity, equality and sustainability”, the eleventh edition marks Africa Month and 31 years of South Africa’s democracy. The day commemorates the founding of the Organisation […]
# Die EFF sê hy verwerp die Wysigingswet op die Ekonomiese Regulering van Vervoer in sy huidige vorm. Die wet wil ekonomiese groei en die welstand van Suid-Afrikaners bevorder deur ʼn doeltreffende en produktiewe vervoersektor. Dit sluit in ʼn Vervoer-ekonomie Reguleerder wat verantwoordelik is vir die regulering van pryse in die vervoersektor, wat klagtes ondersoek, […]
# Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram waarsku hy is in ʼn wedloop teen tyd om wydverspreide hongersnood in Gaza te voorkom. Die VN-spanne het meer as 90 vragmotors met humanitêre hulp gereed om na die Gazastrook te neem, dae nadat Israel ʼn blokkade van elf weke opgehef het. Die program se adjunkhoof, Carl Skau, het […]
# Rugby: Die gewese Nieu-Seelandse kaptein, Sam Cane, en die Ierse legendes Peter O’Mahony en Conor Murray is die eerste spelers wat ingesluit is in die Barbarians-span wat volgende maand in Kaapstad teen Suid-Afrika speel. Die drie, wat altesaam in 352 toetse uitgedraf het, verteenwoordig die span die eerste keer. Hoofafrigter Robbie Deans sê sy […]
# The United Nations World Food Programme has warned that it’s in a race against time to prevent widespread starvation in Gaza. More than 90 lorry loads of humanitarian aid have been collected by UN teams inside the Gaza Strip, days after Israel eased an eleven-week-long blockade. The WFP’s deputy executive director, Carl Skau, told […]
# Rugby: Former New Zealand captain, Sam Cane, and Ireland greats, Peter O’Mahony and Conor Murray, have been revealed as the first players included in the Barbarians squad to play South Africa in Cape Town next month. The trio, who have 352 international caps to their name, will be representing the Barbarians for the first […]
# The EFF says it rejects the Economic Regulation of Transport Amendment Act in its current form. The act seeks to promote economic growth and the welfare of South Africans by promoting an effective and productive transport sector. That includes establishing a Transport Economic Regulator responsible for regulating prices in the transport sector, investigating complaints, […]
# Die DA sê die wanfunksionele strafregstelsel laat gemeenskappe op die Kaapse Vlakte in Kaapstad in die steek, met ‘n skokkend lae skuldigbevindingskoers van vyf persent vir onwettige vuurwapensake. Volgens die party belemmer mislukkings met ondersoeke en vervolgings pogings om bendebedrywighede te beveg. Hulle beplan om die Nasionale Vervolgingsgesag na die Parlement te roep. Glynnis […]