# Die DA is bekommerd omdat die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshaveni, die Suid-Afrikaanse hoëkommissaris in Indië, Anil Sooklal, in die openbaar gekritiseer het nadat hy oudpresident Jacob Zuma en Ajay Gupta tydens ‘n onlangse besoek aan Indië ontvang het. Ryan Smith van die party sê die probleem is egter dat die Parlement se […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het president Cyril Ramaphosa en die regering gevra om beslissende en onmiddellike stappe te doen teen werkgewers wat versuim het om werknemers se pensioenbydraes te betaal. Agterstallige aftreefondse het tot ‘n kommerwekkende 8,3-miljard-rand gestyg, wat byna 590-duisend werkers in Suid-Afrika raak. Die woordvoerder, Claude Naicker, sê enige werkgewer wat hierdie […]
# Die Madlanga-kommissie het bewerings aangehoor dat die geskorste adjunk- Misdaadintelligensiehoof, Feroz Khan, interne inligting van die Suid-Afrikaanse Polisiediens met teksboodskappe gedeel het en gehelp het om privaat individue met regeringsverkrygingskanale te verbind. Getuienisleier, advokaat Adila Hassim, sê die boodskappe dui op Khan se beweerde betrokkenheid by ‘n private kommersiële poging wat verband gehou het […]
# Tennis: Naomi Osaka van Japan het Vrydag vir die eerste keer die vierde ronde van Wimbledon gehaal met ‘n oorwinning van 6-1, 6-3 oor die Australiër Daria Kasatkina. Die 28-jarige Osaka het slegs 65-minute nodig gehad om Kasatkina uit te skakel, en sal teen die wêreld se nommer-een, Aryna Sabalenka, of die voormalige Roland […]
Sokker: Vyftig lede van die Europese Parlement het FIFA se etiekkomitee versoek om sy president Gianni Infantino te ondersoek vir die toekenning van ‘n ‘vredesprys’ aan die Amerikaanse president, Donald Trump. Die EP-lede het ‘n brief onderteken ter ondersteuning van ‘n klagte deur die Britse sportmenseregte-belangegroep FairSquare in Desember. Die brief sê FIFA se etiese […]
# The Madlanga Commission has heard allegations that chat messages suggest suspended deputy Crime Intelligence head Feroz Khan shared internal South African Police Service information and helped connect private individuals to government procurement channels. Evidence leader Advocate Adila Hassim says the messages point to Khan’s alleged involvement in a private commercial effort linked to a […]
# CapeNature het die publiek aangemoedig om waaksaam te bly terwyl voëlgriep steeds seevoëls en ander wilde voëls langs die Wes-Kaapse kus raak. Die bewaringsagentskap raai mense aan om nie aan siek of dooie voëls te raak nie, troeteldiere van hulle weg te hou, en waarnemings aan die betrokke owerhede te rapporteer. Luke Folb van […]
# Soccer: Fifty members of the European Parliament have urged FIFA’s ethics committee to investigate their president Gianni Infantino for awarding a ‘peace prize’ to US President Donald Trump. The MEPs signed a letter, supporting a complaint by British-based sports human rights lobbying group FairSquare in December. The letter said FIFA’s code of ethics required […]
# CapeNature has urged the public to remain vigilant as bird flu continues to affect seabirds and other wild birds along the Western Cape coastline. The conservation agency is advising people not to touch sick or dead birds, to keep pets away from them, and to report sightings to the relevant authorities. CapeNature’s Luke Folb […]