Skip to content

Geloofsgebaseerde groep belowe voortgesette steun aan oorlewendes van massaskietvoorvalle en hul families [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Gemeenskap van Geloofsgebaseerde Broederskappe en Federasies sê hy bied pastorale, emosionele en praktiese ondersteuning aan gesinne wat deur die onlangse massa-skietvoorvalle in KwaMakhutha in KwaZulu-Natal, Lwandle in Kaapstad en Wedela in Gauteng geraak is. Die skietvoorvalle het 40 lewens geëis en met talle wat beseer is. Die president van die groep, Bert Pretorius, sê pastore sal voortgaan om betrokke gesinne ook ná die begrafnisse te ondersteun deur berading te bied, met die rouproses by te staan en die trauma te verwerk:

ENG PretoriusOnSupport