Skip to content

Grensbestuursowerheid sê geen verdraagsaamheid vir korrupsie by grense nie [KLANK]

# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê korrupsie by Suid-Afrika se grensposte sal nie geduld word nie. Masiapato het tydens ‘n teenkorrupsieveldtog by die OR Tambo-internasionale Lughawe in Gauteng gesê korrupsie waarby grensbeamptes betrokke is, bly ‘n ernstige bekommernis. Hy sê die owerheid en ander belanghebbendes het hulle daartoe verbind om saam te werk om korrupsie te bekamp en integriteit by die land se toegangspoorte te versterk:

ENG MasiapatoOnBorders