Die ATM soek duidelikheid van die Konstitusionele Hof oor Artikel 89-proses [KLANK]
# Die African Transformation Movement gaan die Konstitusionele Hof dringend nader vir duidelikheid oor die instelling van die Artikel 89-ampsklagproses. Die stap volg op ‘n tussentydse interdik van die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat die Parlement se ampsklagverhoor teen President Cyril Ramaphosa staak. ATM se woordvoerder Zama Ntshona sê die uitspraak het grondwetlike onsekerheid geskep en voer […]