Skip to content

Die ATM soek duidelikheid van die Konstitusionele Hof oor Artikel 89-proses [KLANK]

# Die African Transformation Movement gaan die Konstitusionele Hof dringend nader vir duidelikheid oor die instelling van die Artikel 89-ampsklagproses. Die stap volg op ‘n tussentydse interdik van die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat die Parlement se ampsklagverhoor teen President Cyril Ramaphosa staak. ATM se woordvoerder Zama Ntshona sê die uitspraak het grondwetlike onsekerheid geskep en voer aan dat slegs die Konstitusionele Hof kan bepaal of ‘n laer hof een van sy bevele mag opskort:

ENG-NtshonaOnConCourt