# Die vakbond Solidariteit sê FlySafair-vlieëniers vra voor vandag se mediasiegesprekke, vir beter werksomstandighede en meer tyd met hulle gesinne. Die dispuut is nou voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie en probeer om die voortgesette uitsluiting op te los. Voorstelle sluit in gewaarborgde afnaweke, skofruil-moontlikhede , en vergoeding wanneer daar op rusdae gewerk […]
# Die Amerikaanse Departement van Justisie gaan met Ghislaine Maxwell, die medepligtige van die seksoortreder Jeffrey Epstein, vergader te midde van pogings deur die Trump-administrasie om ‘n debakel oor die hantering van die saak te verhoed. Maxwell, ‘n Britse sosiale vlinder, dien 20 jaar tronkstraf uit nadat sy skuldig bevind is aan sekshandel met minderjariges […]
# Die DA eis dat die hoofsweep van die Stad Johannesburg, Sithembiso Zungu, onmiddelllik bedank hangende ‘n interne ondersoek na bewerings dat hy bande met die stad se konstruksiemafia het. Die party sê Zungu word betrek by die oponthoud met ‘n opknappingsprojek van 135-miljoen rand by ‘n skool. Hy het skynbaar fasiliteringsfooie daarvoor geëis. Christ […]
# Rugby: Westelike Provinsie se hoofafrigter, Labeeb Levy, gaan nie spelers in die Curriebekerkompetisie gebruik wat moontlike kandidate vir die Stormers in die Verenigde Rugbykampioenskap is nie. Brok Harris, wat onlangs uitgetree het as stut van die Stormers, is WP se voorspeler-afrigter. Hy sê die VRK-spelers begin met voorbereiding vir die seisoen en die Curriebeker-span […]
# The Department of Justice is seeking to interview Ghislaine Maxwell, the accomplice of sex offender Jeffrey Epstein, as the Trump administration struggles to quell a furor over its handling of the explosive case. The former British socialite is currently serving a 20-year prison sentence after being convicted of sex trafficking of minors on behalf […]
# The DA calls for the immediate resignation of City of Johannesburg chief whip Sithembiso Zungu, pending an internal investigation into alleged links with the city’s construction mafia. According to the party, Zungu is implicated in stalling a 135-million-rand school refurbishment project by demanding facilitation fees. The DA’s Christ Avant-Smith urges council speaker Margarete Arnolds […]
# Rugby: Western Province head coach Labeeb Levy won’t use players identified as United Rugby Championship candidates for the Stormers in this year’s Currie Cup competition. Recently retired Stormers prop Brok Harris, who is Province’s forward coach, says the URC players are going into pre-season training while the Currie Cup team will put the emphasis […]
# Trade union Solidarity says pilots at FlySafair are calling for better working conditions and more family time ahead of today’s mediation talks. The dispute, now before the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration, aims to resolve the ongoing lockout. Proposals include guaranteed weekends off, shift-swapping options, and compensation for working on rest days. Solidarity’s […]
# President Cyril Ramaphosa het die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, afgedank. Dit volg ná maande van omstredenheid oor die aanstelling van die voorsitters van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid. In Junie het Nkabane aan die Parlement gesê haar aanstelling van die 21 Seta-voorsitters is gelei deur ‘n adviesgroep wat advokaat Terry […]