# Die DA sê die minister van Toerisme, Patricia de Lille, se besluit om die SA Toerismeraad te ontbind, was ‘n blatante magsmisbruik wat ontwerp is om haar bondgenoot, die geskorste uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, teen aanspreeklikheid te beskerm. Die minister het haar besluit in die Parlement verdedig en onwettige gedrag, prosedurele oortredings en roekelose […]
# Cricket: South Africa thumped England by seven wickets at Headingley in Leeds to take a 1-0 lead in their three-match one-day series. Keshav Maharaj took four wickets and Wiaan Mulder three, as the homeside was bowled out for just 131 within 25 overs. In reply, Aiden Markram scored 86 from just 55 balls and […]
# The DA says Tourism minister Patricia de Lille’s decision to dissolve the SA Tourism board was a blatant abuse of power designed to shield her ally, suspended CEO, Nombulelo Guliwe, from accountability. The minister has defended her decision in Parliament, citing unlawful conduct, procedural violations, and reckless financial management as grounds for intervention. The DA’s […]
# ‘n Federale regter het beslis dat president Donald Trump en die minister van Verdediging, Pete Hegseth, federale wetgewing oortree het deur die Amerikaanse Weermag te gebruik vir wetstoepassing in en om Los Angeles. Distriksregter Charles Breyer het beslis dat die optrede strydig is met die sogenaamde Posse Comitatus-wet uit die 19de eeu wat oor […]
# Die energiereguleerder Nersa het belanghebbendes versoek om deel te neem aan ‘n openbare sitting oor die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika se aansoek om ‘n markoperateurslisensie. Die reguleerder sê die lisensie is ‘n kritieke stap in die rigting van die skep van ‘n mededingende elektrisiteitsmark in Suid-Afrika. Nersa se woordvoerder, Charles Hlebela, sê die sitting […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, vra vir kalmte na leerder-protesoptrede by die Tiyelelani Secondary School en nabygeleë skole in Soshanguve. Die onrus is veroorsaak deur bewerings van seksuele wangedrag waarby ‘n onderwyser en ‘n busbestuurder betrokke was, en beweer die skoolhoof het versuim om op te tree. Een leerder is beseer. Steve […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het bewerings verwerp dat sy nie opgetree het teen onreëlmatighede by Suid-Afrikaanse Toerisme nie. De Lille het in die Parlement gereageer op vrae oor die ontbinding van die raad en ontken bespiegelings dat sy dissiplinêre stappe teen die uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, geblok het. Sy sê mediaberigte […]
# Tourism minister Patricia de Lille has rejected claims that she failed to act on irregularities within South African Tourism. Responding in Parliament to questions on the board’s disbandment, De Lille dismissed suggestions that she blocked disciplinary action against the CEO, Nombulelo Guliwe. She said media perceptions painted her unfairly, insisting she is providing facts […]
# A federal judge ruled on Tuesday that President Donald Trump and Defence Secretary Pete Hegseth violated federal law by using the US military to help carry out law enforcement activities in and around Los Angeles this summer. US District Judge Charles Breyer ruled the action ran foul of the Posse Comitatus Act, a 19th […]