# Golf: Northern Ireland’s Rory McIlroy cruised to a St. Patrick’s Day victory at the Players Championship yesterday, defeating J.J. Spaun in a playoff at TPC Sawgrass in Florida. The four-time major champion completed the three-hole shoot-out in one over par, while Spaun’s challenge wilted after a disastrous triple-bogey on the second playoff hole. McIlroy […]
# RISE Mzansi se leier, Songezo Zibi, sê Suid-Afrika gaan dalk sukkel om die uitgeskopte Ebrahim Rasool te vervang as die land se ambassadeur in Amerika. Rasool het die posisie van 2010 tot 2015 beklee en weer vanaf verlede jaar. Hy is gevra om die land te verlaat nadat hy Donald Trum se leierskap as […]
# RISE Mzansi leader Songezo Zibi says South Africa may struggle to replace former US ambassador Ebrahim Rasool. Rasool, who served from 2010 to 2015 and was reappointed in 2024, was expelled after comparing Donald Trump’s leadership to a supremacist movement. Given 72 hours to leave, he is expected back in South Africa this week. […]
# Die dodetal in die tornado’s en hewige storms wat die sentrale en suidelike Verenigde State die naweek getref het, het tot minstens 40 gestyg, met tientalle beseerdes. Plaaslike nuuskanale het beeldmateriaal uitgesaai van dakke wat afgeruk, bome wat uitgeruk word en vragmotors wat in sterk wind omgeslaan het. Agt mense is dood in ‘n […]
# The death toll from tornadoes and violent storms that ravaged the central and southern United States over the weekend has risen to at least 40 people, with dozens more injured. Local news channels across the affected region showed video of roofs torn off homes, trees felled, and trucks overturned by high winds. Eight people […]
# Cope sê Suid-Afrika sal nie soos ‘n kolonie van Amerika behandel word nie, en ook nie deur president Donald Trump, wat voortdurend op verkeerde inligting oor die land reageer, voorgeskryf word nie. Dit volg op die uitsetting van Suid-Afrika se ambassadeur in die VSA, Ebrahim Rasool, nadat hy deur die minister van Buitelandse Sake, […]
# Krieket: Die Dolphins is die Eendagbeker-kampioene, nadat hulle Boland met vier paaltjies in die Paarl verslaan het. Aya Gqamane en Imran Manack het ‘n rekord- agtste paaltjie gedeel en 96 lopies van 75 balle bygevoeg om Boland ‘n stewige totaal van 247 vir agt te gee nadat hulle ingestuur is om eerste te kolf. […]
# Minstens 59 mense is dood en meer as 100 beseer nadat ‘n brand gisteroggend by ‘n nagklub in Kocani, Noord-Masedonië, uitgebreek het. Volgens berigte is die brand gestig deur vonke van vuurwerktoestelle wat die plafon getref het, wat van hoogs vlambare materiaal gemaak is. Daar was een-duisend-500 mense in die klub wat ‘n konsert […]
# The Congress of the People says South Africa will not be treated as a colony of America, nor will it be dictated to by US president Donald Trump, who continuously reacts to misinformation about the country. This follows the expulsion of South Africa’s ambassador to the US, Ebrahim Rasool, after he was declared persona […]