# ActionSA has welcomed the ruling of the Constitutional Court on Phala Phala matter. The party’s chairperson, Michael Beaumont says this ruling has determined that the rule used by the National Assembly to deny the investigation report into Phala Phala being referred to the Impeachment Committee was invalid and thus the vote must be deemed invalid. He […]
# Home Affairs minister, Leon Schreiber is inviting members of the public to submit their written comments on the digital identity draft regulations by 6 June, before the regulations are finalised for promulgation. He says the draft regulations are designed to create the required regulatory framework for the introduction of a cutting-edge Digital Identity system in […]
# ActionSA het die uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die Phala Phala-saak verwelkom. Die party se voorsitter, Michael Beaumont, sê hierdie uitspraak het bepaal die reël wat deur die Nasionale Vergadering gebruik is om te weier dat die Phala Phala-ondersoekverslag na die ampsklagkomitee verwys word, was ongeldig en die stemming moet daarom as ongeldig […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, nooi lede van die publiek uit om hul skriftelike kommentaar oor die gewysigde regulasies vir digitale identiteit teen 6 Junie in te dien, voor die regulasies afgehandel is vir amptelike bekendmaking. Hy sê die konsepregulasies is daarop gemik om die nodige regulatoriese raamwerk te skep vir ‘n […]
# Die Vryheidsfront Plus het kommer uitgespreek oor die Stad Tshwane se versoek om ‘n verdere 1,5-miljard-rand in debiteure as ongemagtigde uitgawes af te skryf. Die afgelope 12 maande het die metro byna ses-miljard-rand van sy skuldlas as fiktief of onherwinbaar verklaar. Die VF Plus sê as rekeningkundige truuks gebruik moet word om miljarde uit […]
# Business Unity South Africa sê as hoë brandstofkoste ‘n volgehoue kenmerk van die bedryfsomgewing word, sal die gevolge kleiner beleggings, minder werksgeleenthede en stadiger groei wees. Globale oliemark-wisselvalligheid het gelei tot aansienlike stygings in brandstofpryse in April en Mei. BUSA sê met ongeveer 80-persent van goedere in die land wat per pad vervoer word, […]
# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit sê die fokus is op die opspoor van vasgekeerde of ontheemde mense, aangesien weerwaarskuwings vir die streek van vlak agt na vlak ses afgegradeer is. Daar bestaan kommer oor die Knysna-, Bitou-, George- en Oudtshoorn-gebiede. Volgens die munisipaliteit se brandweerhoof, Deon Stoffels, is ongeveer 76 mense in De Vlugt in die munisipale […]
# The Freedom Front Plus has expressed concerns about the City of Tshwane’s request to write off a further 1.5-billion-rand in debtors as unauthorised expenditure. In the past 12 months, the metro has recognised nearly six-billion-rand of its debt burden as fictitious or uncollectable. The FF Plus says that if accounting tricks must be employed […]
# Business Unity South Africa says if high fuel costs become a sustained feature of the operating environment, the consequences will be lower investment, fewer jobs and slower growth. Global oil market volatility has resulted in significant increases in fuel prices in April and May. BUSA says that with about 80-percent of goods in the […]