# Die beleërde menslike-hulpbronbestuurder van Stellenbosch-munisipaliteit, Alexander Kannemeyer, het bedank as waarnemende direkteur van korporatiewe dienste. Hy is vroeër vandeesmaand gekritiseer na ‘n videogreep waarin hy na bewering gesê het dat druk uitgeoefen moet word op kwalifiserende wit werkskandidate totdat hulle uiteindelik bedank. Kannemeyer is steeds die hulpbronbestuurder van die munisipaliteit. DA-woordvoerder, Willie Aucamp, het […]
# The late former deputy president David Mabuza’s daughter from a previous marriage has filed an urgent application in the High Court in Mpumalanga to block the release of his pension fund payout to his widow, Nonhlanhla Mnisi. Tamara Silinda, who claims Mabuza was married to her mother Emunah in customary union, wants Alexander Forbes […]
# Embattled Stellenbosch Municipality Human Resources manager, Alexander Kannemeyer, has resigned from his acting role as corporate services director. He faced criticism earlier this month after a video clip in which he allegedly said top-scoring white job candidates should be frustrated so they eventually resign. Kannemeyer is still employed as the resources manager of the […]
# Krieket: Die vrouespanne van Suid-Afrika en Pakistan keer vandag terug na Lahore vir die tweede eendagwedstryd, nadat die Proteas die eerste ontmoeting met agt paaltjies gewen het. Die gasvroue het ‘n goeie 255 vir vier aangeteken, maar Marizanne Kapp en Tazmin Brits het albei onoorwonne honderdtalle aangeteken en die besoekers gehelp om maklik die […]
# Die Gautengse polisie het bevestig die voorsitter van die Gautengse Nasionale Taxi-alliansie, Thami Moyo, is op die Soweto-snelweg doodgeskiet. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê Moyo het bestuur toe hy deur verdagtes in ‘n Toyota-minibustaxi en ‘n Toyota Yaris onderskep is. Skote is afgevuur, en Moyo is op die toneel dood verklaar. Hy doen ‘n […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump het tydens ‘n nuuskonferensie saam met die Britse Eerste Minister, Sir Keir Starmer, by Chequers gesê, “Putin het hom werklik in die steek gelaat”. Volgens Starmer het Putin die laaste paar dae “sy werklike kleure gewys” en sê hulle moet druk op die Russiese president plaas. Trump sê hy […]
# Die Kabinet het die aanvang van verhore in die Madlanga-kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel verwelkom. Die kommissie ondersoek bewerings deur die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, met hom as die eerste getuie. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Kabinet verwelkom ook die bekendstelling van […]
# Gauteng police have confirmed that Gauteng National Taxi Alliance chairperson, Thami Moyo, was shot dead on the Soweto Highway. Police spokesperson Mavela Masondo says Moyo was driving when intercepted by suspects in a Toyota minibus taxi and a Toyota Yaris. Shots were fired, and Moyo was declared dead at the scene. He called for […]
# President Donald Trump has said “Putin has really let me down” as he spoke alongside Prime Minister Sir Keir Starmer during a press conference at Chequers. Starmer said that Putin has “shown his true face” in recent days, adding that they need to put “pressure” on the Russian president. Trump said he is very […]