# Die hoof van die Polisiediens se regsafdeling, Margaretha van Rooyen, het die Parlement se portefeuljekomitee oor Polisie gekritiseer oor hulle versuim om op te tree teen die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se klagtes voor sy Julie-nuuskonferensie. Van Rooyen het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê tydige ingryping is van kardinale belang om polisieverantwoordbaarheid te […]
# Die Withuis het sy agentskappe opdrag gegee om met voorbereidings te begin vir massa-afdankings indien die Kongres nie volgende week ‘n regeringsafsluiting afweer nie. In ‘n memo wat deur Amerikaanse media gesien is, waarsku die Kantoor van Begroting en Bestuur teen permanente afdankings by veral federale programme, projekte en aktiwiteite wat nie ander befondsingsbronne […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika staan op die punt om nuwe markte vir kersies en bloubessies te ontsluit, met China wat belowende tekens van goedkeuring toon. Steenhuisen het by die Internasionale Kersie-organisasie se konferensie in Kaapstad gesê samesprekings met Thailand en Suid-Korea vorder, terwyl uitvoere na die Midde-Ooste en Asië steeds […]
# Rugby: Die vyfde weergawe van die Verenigde Rugbykampioenskap skop vandag af met die vier Suid-Afrikaanse franchises wat sonder hulle Springbokheelagters moet klaarkom. Die Stormers en die Bulle begin hulle veldtogte met tuiswedstryde in Kaapstad en Pretoria, terwyl die Haaie in Skotland is en die Leeus is in Wallis. Vanaand om 7nm speel die Stormers […]
# The White House has told its agencies to prepare for mass firings if Congress does not avert a government shutdown next week. In a memo obtained by US media, the Office of Budget and Management warned of permanent firings specifically for federal programmes, projects and activities that have no alternative funding sources and are […]
# Agriculture minister John Steenhuisen says South Africa is on the verge of unlocking new markets for cherries and blueberries, with China showing promising signs of approval. Speaking at the International Berry Organisation conference in Cape Town, Steenhuisen said talks are also advancing with Thailand and South Korea, while exports to the Middle East and […]
# Rugby: The United Rugby Championship returns today for its fifth edition. The four South African franchises are without a number of Springboks. The Stormers and Bulls kick off their campaigns at home in Cape Town and Pretoria, while the Sharks are in Scotland, and the Lions start their season in Wales. At 7pm tonight […]
# The head of the South African Police Service’s legal division, Margaretha van Rooyen, has criticised the Parliament’s portfolio committee on Police for failing to act on KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi’s complaints before his July media briefing. Van Rooyen told the Madlanga commission in Pretoria that timely intervention is crucial to ensure police accountability […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het Suid-Afrikaners aangespoor om aan die nasionale dialoogproses deel te neem. Hy sê dit is deel is van die aanspreek van die diepgewortelde maatskaplike en ekonomiese probleme waarmee die land te kampe het. Hy was gister die geleentheidspreker tydens die hoof-Erfenisdagvieringe in Oudtshoorn, Wes-Kaap. Vanjaar se tema is: Herbesin ons Erfenisinstellings […]