# Golf: South Africa’s Michael Hollick carded a final round 8-under 64 to win the season-ending DNi Tour Championship by one-shot over Jacques Kruyswijk and George Coetzee in Pretoria. Jonathan Broomhead finished fourth. Meanwhile, Daniel van Tonder was crowned the winner of the Sunshine Tour Order of Merit for the 2024/2025 season, and Altin van […]
# ANC national executive committee member and International Relations minister, Ronald Lamola, says South Africa will not succumb to pressure from the United States regarding its domestic and foreign policies. This comes as US-South Africa relations are at their most strained since president Donald Trump came into office in January. Speaking on the last day […]
# Die ministerie van Polisie sê sy ondersoek na twee afsonderlike verkragtingsake in die Oos-Kaap waarby minderjariges betrokke is, spruit uit voorvalle in Oktober en November verlede jaar. In die een voorval is ‘n minerjarige verkrag en ‘n verdagte is aangekeer en het in November verlede jaar in die hof verskyn, maar die polisie is […]
# The Ministry of Police says it is actively investigating two separate rape cases involving minors in the Eastern Cape, stemming from incidents that occurred in October and November last year. In the first case, a minor was raped and a suspect was arrested and appeared in court in November last year. However, police are […]
# ActionSA in Gauteng sê hy gaan die provinsiale LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, versoek om ‘n dringende plan voor te lê om die agterstand in die behandeling van kankerpasiënte aan te spreek. Die Gautengse Hooggeregshof het die departement verbied om die 250-miljoen-rand wat toegeken is om die behandelingsagterstand aan te spreek, te […]
# ActionSA in Gauteng says it will request provincial MEC for Health and Wellness, Nomantu Nkomo-Ralehoko to present an urgent plan to address the backlog of cancer patients’ treatment. The Gauteng High Court has interdicted the department from using the 250-million-rand which was allocated to address the backlog treatment. ActionSA’s Emma More says with over […]
# Die EFF sê hy verwerp wat hy beskryf as die ongevraagde, bevooroordeelde, misleidende en onlogiese redenasie wat aangebied is deur die voorsitter van die Staande Komitee oor Finansies, Joe Maswangany. In sy opmerkings in die Nasionale Vergadering, het Maswanganyi gesê dat die fiskale raamwerk afsonderlik is van die aanvaarding van die inkomste wetsontwerp wat […]
# The EFF says it rejects what it describes as the unsolicited, biased, misleading and illogical reasoning presented by Standing Committee on Finance chairperson, Joe Maswanganyi. He mentioned that the fiscal framework is separate from passing the revenue bill that will increase value-added tax and that voting on the fiscal framework is different. The EFF maintains that […]
# AfriForum het die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Kill the Boer-liedjie ten sterkste veroordeel. Die hof het die burgerregte-organisasie se aansoek om appèl aan te teken teen twee hofbeslissings wat bevind het die liedjie is nie haatspraak nie, van die hand gewys. Die hof het bevind die appèl het geen redelike kans om […]