# South Africa’s Trade Department and Lesotho’s Ministry of Trade have agreed to deepen trade and investment cooperation. The agreement follows a Pretoria meeting during Lesotho’s week-long study mission on trade frameworks. Key areas of collaboration include indigenous plants, cross-border value chains, and leveraging trade agreements like pacts between SADC and the European Union. Both […]
# Die MK-party gaan appelleer teen die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof oor voormalige regter John Hlophe. Die party sê dit is ‘n bespotting van geregtigheid. Die hof het beslis die aanwysing van Hlophe as lid van die Regterlike Dienskommissie deur die Nasionale Vergadering was ongrondwetlik en ongeldig. Die nasionale woordvoerder van die MK-party, Nhlamulo […]
# Duitse polisie sê hulle sal vandag met ‘n nuwe soektog na Madeleine McCann in Portugal begin. Sy was drie jaar oud toe sy verdwyn het terwyl sy op 3 Mei 2007 saam met haar gesin by die Praia da Luz-oord met vakansie was. Die soektog sal die eerste in twee jaar wees. Haar ouers, […]
# The MK Party says it will appeal the Western Cape High Court judgment against former judge John Hlophe, saying the ruling is a travesty of justice. The court ruled that it was unconstitutional and invalid for the National Assembly to designate Hlophe as a member of the Judicial Service Commission. The MK Party’s national […]
# German police say they will undertake a new search for Madeleine McCann in Portugal starting today. She was three years old when she disappeared while on holiday with her family in the resort of Praia da Luz on May 3rd, 2007. The search will be the first to take place in two years. Her […]
# Die adjunkminister van Gesondheid, Joe Phaahla, sê die verheerliking van damprook en gegeurde tabakprodukte veroorsaak ‘n gevaarlike toename in nikotienverslawing onder tieners. Hy het tydens Wêreld Geen Tabakdag in Midrand onthul dat een uit elke vyf hoërskoolleerders damprook. Phaahla het beklemtoon dat hierdie neiging gesondheid op die lange duur bedreig. Hy het beklemtoon dat […]
# Deputy Health minister Joe Phaahla says the glamorisation of vaping and flavoured tobacco is driving a dangerous rise in teen nicotine addiction. Speaking at a World No Tobacco Day event in Midrand, he revealed one in five high school learners are vaping. Phaahla emphasised that this trend threatens long-term health. He highlighted that the […]
# Motorsport: Die viermalige wêreldkampioen, Max Verstappen, het erken dat sy frustrasie daartoe gelei het dat hy in Mercedes se George Russell vasgery het tydens die laaste rondtes van die aksiebelaaide Spaanse Grand Prix. Verstappen het Russel en die Ferrari-bestuurder, Charles Leclerc, aanvanklik blameer het, maar het op sosiale media erken sy optrede was onvanpas. […]
# Motorsport: Four-time world champion Max Verstappen has admitted that frustration had led to him ramming Mercedes driver George Russell in the closing laps of an eventful Spanish Grand Prix. Verstappen, who had initially blamed both Ferrari’s Charles Leclerc and Russell for causing the shunt, posted on social media that his action was inappropriate. The […]