# US president Donald Trump has ruled out sending US troops to Ukraine to help enforce a peace deal. This comes after Monday’s talks between Trump, Ukrainian president Volodymyr Zelensky, and European leaders at the White House. In an interview with Fox News, Trump said he still believes European countries are the first line of […]
# Parliament’s portfolio committee of Police chairperson Ian Cameron and two of his DA colleagues were victims of a smash and grab in Phillipi, Cape Town, on Tuesday. Cameron, Lisa Schickerling, and Nicholas Gotsell were returning from an oversight visit to the police training college in Philippi when the vehicle they were travelling in was […]
# Rugby: The final of the Women’s World Cup will be played at a sold-out Twickenham in London on 27 September. All 82-thousand tickets have already been sold, as well as 375-thousand of the available 470-thousand tickets for all matches. The chairperson of the tournament, Gill Whitehead, says they believe the final will be the […]
# Hamas het volgens berigte bemiddelaars in kennis gestel dat hulle die jongste skietstilstandvoorstel in Gaza goedkeur. Egipte, Katar en die VSA tree sedert die begin van die oorlog in Gaza as bemiddelaars op tussen Israel en Hamas. Altesaam 62-duisend Palestyne het reeds omgekom. Volgens berigte sal die ooreenkoms ‘n opskorting van militêre operasies vir […]
# Die DA sê hy is bekommerd oor die voortdurende vertragings in die afhandeling van die opdrag vir die Parlement se ad hoc-komitee, wat die bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, moet ondersoek. Die komitee het gister vergader om die voorgestelde opdrag verder te bespreek, met alle partye wat hul standpunte ingedien het. Ian […]
# Die immigrasievermoë van die Kaapstadse Internasionale Lughawe sal bykans verdubbel met die vennootskap van die Grensbestuursowerheid, die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad. Die vennootskap, wat deur die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, premier Alan Winde, en burgemeester Geordin Hill-Lewis bekendgestel is, voeg 48 assistent-doeanebeamptes by, wat personeellede van 66 tot 114 vermeerder. […]
# Die Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid in die Gautengse Provinsiale Wetgewer verwelkom die besluit van twee beskuldigdes in ‘n Eldoradopark-moordsaak om hul borgtogaansoek in die Protea-landdroshof te laat vaar. Die twee staan tereg op aanklagte van moord, verkragting en die mishandeling van ‘n vierjarige kind. Die kind word vandag begrawe. Die voorsitter, Bandile Masuku, beklemtoon hul […]
# COSATU het die goeie ondersteuning die afgelope naweek tydens die nasionale dialoogkonvensie, geloof. Die konvensie is bygewoon deur meer as ‘n duisend afgevaardigdes van 200 organisasies. COSATU sê hoewel bekommernisse aangespreek moet word, kan dit nie die dialoog vertraag nie. Die vakbond beklemtoon die behoefte aan dringende oplossings vir werkloosheid, armoede, misdaad en mislukte […]
# Rugby: Australië verwag ‘n reuse-aanslag van Suid-Afrika in Saterdag se Rugbykampioenskapstoets in Kaapstad nadat hulle die Springbokke in Johannesburg verneder het. Die tuisspan het ‘n voorsprong van 22-nul verkwis en uiteindelik 38-22 verloor – die eerste oorwinning vir die Wallabies op Ellispark sedert 1963. Die Australiese slot Will Skelton sê die Bokke sal probeer […]