# Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, Ian Cameron en twee van sy DA-kollegas was gister die slagoffers van ‘n rooftog in Phillipi, Kaapstad. Cameron, Lisa Schickerling en Nicholas Gotsell was op pad terug van ‘n oorsigbesoek aan die polisiekollege in Philippi toe hul voertuig onder bakstene van rowers deurgeloop het. George Michalakis […]
# President Donald Trump oorweeg nie die ontplooiing van Amerikaanse troepe in Oekraïne om ‘n vredesooreenkoms af te dwing nie. Dit volg na gister se gesprek tussen Trump, die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky en Europese leiers in die Withuis. In ‘n onderhoud met Fox News het Trump gesê hy glo steeds Europese lande is die […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad sê hy sal die liggaam van die vermoorde e-taxibestuurder, Siyanda Mthokozisi, na KwaZulu-Natal vervoer om begrawe te word. Mthokozisi is verlede week buite die Maponya Winkelsentrum in Soweto, in Gauteng, geskiet in ‘n voorval wat vermoedelik verband hou met die spanning tussen e-taxibestuurders en taxi-operateurs. Die president van Santaco, Abnar […]
# Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het nuwe administrateurs aangestel om die sukkelende Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede te stabiliseer. Matjie Masoga sal in beheer wees van die Dienste SETA, Dithabe Nkoane die Konstruksie SETA, en Zukile Mvalo die Plaaslike Regering SETA. Minister Buti Manamela sê ingewortelde bestuursmislukkings, insluitend verkrygingsonreëlmatighede en raadsonstabiliteit, het die […]
# Die Kgalema Motlanthe-stigting het berigte ontken dat hy van die nasionale dialoog onttrek het, en verduidelik dat hy nooit amptelik deel van die konvensie was nie. Die stigting sê die voormalige president kon as gevolg van ander verpligtinge nie die byeenkoms op 15 en 16 Augustus by Unisa bywoon nie, maar het wel ondersteuning […]
# Rugby: Die eindstryd van die Vroue-Wêreldbekertoernooi gaan op 27 September op ‘n volgepakte Twickenham in Londen gespeel word. Al 82-duisend kaartjies is verkoop, asook as 375-duisend van die 470-duisend vir die ander wedstryde. Die voorsitter van die toernooi, Gill Whitehead, glo die meeste toeskouers ooit by ‘n vrouewedstryd sal die eindstryd bywoon. Die gasvroue […]
# The Higher Education and Training Department has appointed new administrators to stabilise struggling SETAs. Matjie Masoga will head the Services SETA, Dithabe Nkoane the Construction SETA, and Zukile Mvalo the Local Government SETA. Minister Buti Manamela says entrenched governance failures, including procurement irregularities and board instability, undermined their mandate. Spokesperson Matshepo Seedat says the […]
# The Kgalema Motlanthe Foundation has dismissed reports that it withdrew from the National Dialogue, clarifying it was never formally part of the convention. The foundation says, the former president could not attend the 15-to-16 August event at UNISA due to prior commitments but expressed support for its objectives. Motlanthe has stressed the importance of […]
# The South African National Taxi Council says it will transport the body of e-hailing driver Siyanda Mthokozisi to KwaZulu-Natal for burial. Mthokozisi was shot outside Maponya Mall in Soweto, in Gauteng, last week, in what is suspected to be linked to tensions between e-hailing drivers and taxi operators. Santaco president Abnar Tsebe extended condolences […]