# Die African Transformation Movement sê Caesar Nongqunga sal Vuyo Zungula opvolg as die party se president. Zungula, wat die party sedert 2018 gelei het, sal aanbly as partyleier in die Parlement. Die ATM prys Zungula se belangrike rol in die vorming van die party en sê Nongqunga beskik oor dekades se leierskap- en gemeenskapsdiens-ervaring. […]
# The African Transformation Movement has appointed Caesar Nongqunga as its new president, succeeding Vuyo Zungula. Zungula, who led the party since 2018, will remain as party leader in Parliament. The ATM praised Zungula’s pivotal role in shaping the party. Nongqunga brings decades of leadership and community service experience. The party says separating parliamentary and […]
# Krieket: Kenners plaas hulle geld op die verdedigende kampioen, Australia, om Suid-Afrika te klop in die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap wat môre op Lord’s in Londen begin. Albei spanne het maande laas toetskrieket gespeel, maar ‘n gewese kaptein van Engeland, Michael Vaughan, het vroeër gesê die Proteas het die eindstryd gehaal deur omtrent niemand […]
# Cricket: Experts put their money on defending champion Australia to beat South Africa in the final of the World Test Championship, starting at Lord’s in London tomorrow. Both teams haven’t played Test cricket for months. Former England captain Michael Vaughan said earlier the Proteas reached the final by beating pretty much nobody, while the […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het Evan Roos by die oefengroep gevoeg wat voorberei vir komende internasionale wedstryde. Die 25-jarige het laas in 2024 in die Groen en Goud gespeel toe hy teen Portugal in Bloemfontein uitgedraf het. Roos se insluiting vergroot nou die groep tot 55 spelers, wat gister in Johannesburg byeengekom het. […]
# Die goewerneur van Kalifornië, Gavin Newsom, sê die ontplooiing van tweeduisend lede van die National Guard in Los Angeles oor die naweek is doelbewus opruiend. Hy waarsku dat dit die spanning net sal laat toeneem. President Donald Trump het die soldate in Los Angeles ontplooi te midde van betogings teen klopjagte deur Immigration Customs […]
# Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, sê sy oorweeg dit om te staan as burgemeester van Johannesburg in volgende jaar se plaaslikeregeringsverkiesing. Volgens berigte die naweek is sy in gesprek met haar familie oor die aanvaarding van die benoeming. Zille was van 2007 tot 2015 DA-leier en het vir twee […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus has added Evan Roos to the training squad preparing for the upcoming international window. The 25-year-old last played in the green and gold back in 2024, when he faced Portugal in Bloemfontein. Roos’ inclusion now extends the squad to 55 players, who assembled in Johannesburg yesterday. The Boks will kick […]
# California Governor Gavin Newsom has called the deployment of two-thousand National Guardsmen to Los Angeles over the weekend purposefully inflammatory, warning that it would only escalate tensions. President Donald Trump deployed the soldiers to LA amid unrest over Immigration Customs Enforcement raids in the county. Newsom criticised the immigration raids, accusing the Trump administration […]