# The MK Party has strongly condemned Higher Education and Training minister Buti Manamela’s appointment of Oupa Nkoane, Leholonolo Masoga and Zukile Mvalo as administrators of three Sector Education and Training Authorities. The party says the trio have tainted records of financial mismanagement and corruption, warning their appointments amount to state capture of the SETAs. […]
# The Steel Tube Export Association of South Africa will take part in an outward selling mission to Nigeria and Ghana from today to Saturday. Facilitated by the Department of Trade, Industry and Competition, the mission aims to boost industrialisation, exports, and job creation. Steasa CEO Keitumetse Moumakoe says the initiative will expand the industry’s […]
# Special Investigating Unit head Andy Mothibi has confirmed action to cancel unlawfully obtained contracts at Tembisa Hospital. Mothibi confirmed that 111 officials are implicated in four corruption syndicates, with disciplinary processes underway and some already dismissed. He also confirmed that assets worth billions will be seized and recovered:
# Rusland se minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov, sê enige veiligheidswaarborge vir Oekraïne sal Moskou en sy grootste bondgenoot, China, asook die VSA, Brittanje en Frankryk moet insluit. Ná die onlangse Trump-Putin-beraad in Alaska, het Amerikaanse amptenare gesê die Russiese president het die vooruitsig van Westerse veiligheidswaarborge vir Oekraïne aanvaar. Frankryk, Brittanje en Estland […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Japan kan gesamentlik globale stelsels steun wat billike handel, volhoubare beleggings en waardekettingintegrasie ondersteun. Hy het die Suid-Afrika-Japan Sakeforum toegespreek tydens die Tokio Internasionale Konferensie oor Afrika Ontwikkelingsberaad. Meer as 270 Japannese maatskappye het ‘n belangrike teenwoordigheid in Suid-Afrika se ekonomie en onderhou meer as 200-duisend plaaslike werksgeleenthede. […]
# Die DA doen ‘n beroep op die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, om die LUR van Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko af te dank nadat die Hooggeregshof sy beslissing oor die provinsie se agterstand in kankerbehandeling afgedwing het. ‘n Regter van die Hooggeregshof in Gauteng, Evette Dippenaar, het verwys na onherroeplike skade wat aangerig is met […]
# Die African Transformation Movement het die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, gekritiseer oor vertragings in die ondersoek na die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu. ATM se leier in die Parlement, Vuyo Zungula, het Mchunu beskuldig dat hy 121 sensitiewe sake geblok en die taakspan vir politieke moorde ontbind het. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, kritiseer die binnegevegte in die regering van nasionale eenheid en sê Suid-Afrikaners betaal die prys vir politieke geskille. Hy voer aan die aanhoudende meningsverskille tussen RNE-vennote het die vordering met belangrike kwessies tot stilstand gebring en burgers worstel met swak dienslewering, werkloosheid en swak regering. […]
# Krieket: Die Suid-Afrikaanse draaibouler Keshav Maharaj is terug boaan die wêreldranglys vir mans-eendagboulers na sy skitterspel in Dinsdag se eerste wedstryd teen Australië in Cairns. Hy het sy eerste vyfpaaltjie-oes ingesamel en die Proteas gehelp om die gasheer met 98 lopies te klop. Die 35-jarige Maharaj het Kuldeep Yadav van Indië en Maheesh Theekshana […]