# Rugby: Blitzboks player Gino Cupido says they will start from scratch this weekend, despite their recent successes. South Africa clinched the international sevens series before winning in Hong Kong in the first of three world championship tournaments. The second takes place in Valladolid, Spain, this weekend, where the Blitzboks take on Great Britain, Kenya […]
# Economist Dawie Roodt says South Africa risks driving people away from the rand if exchange controls on cryptocurrencies are tightened. Speaking to BizNews, Roodt criticised proposed Treasury regulations that could require crypto holders to declare assets and, in some cases, sell them to the state. He argued that blockchain technology makes traditional exchange controls […]
# Deputy president Paul Mashatile says the success of Operation Prosper depends on intelligence-led policing and stronger cooperation from communities to help identify gang crime perpetrators. He was speaking during a visit to gang-affected areas on the Cape Flats, including Mitchells Plain, Lentegeur and Gugulethu, where violent shootings continue despite a military deployment. Mashatile says […]
# City of Johannesburg deputy mayor and mayoral committee member for Finance, Loyiso Masuku, says while the metro’s finances are under immense strain, it has not collapsed. She tabled a 971-billion-rand budget for the 2026/2027 financial year. The budget includes steep tariff hikes with water prices rising by 12.5-percent, electricity by 8.63-percent and sanitation by […]
# Rugby: Blitsbok-speler Gino Cupido sê hulle sal, ten spyte van hul onlangse suksesse, hierdie naweek van voor af begin. Suid-Afrika het die internasionale sewesreeks beklink reeds voordat hulle in Hong Kong in die eerste van drie wêreldkampioenskaptoernooie gewen het. Die tweede ronde vind hierdie naweek in Valladolid, Spanje, plaas, waar die Blitsbokke teen Groot-Brittanje, […]
# Die ekonoom, Dawie Roodt sê Suid-Afrika loop die risiko om mense van die rand weg te dryf as valutabeheer op kriptogeldeenhede verskerp word. In ‘n onderhoud met BizNews het Roodt die voorgestelde Tesourie-regulasies kritiseer wat kripto-houers kan dwing om bates te verklaar en, in sommige gevalle, aan die staat te verkoop. Hy het aangevoer […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die sukses van Operasie Prosper hang af van intelligensie-gedrewe polisiëring en sterker samewerking tussen gemeenskappe om bendemisdadigers te help identifiseer. Hy het gepraat tydens ‘n besoek aan bende-geteisterde gebiede op die Kaapse Vlakte, insluitend Mitchells Plain, Lentegeur en Gugulethu, waar gewelddadige skietery voortduur ten spyte van die militêre ontplooiing. Mashatile […]
# Die ANC het vyf senior lede na die party se Nasionale Tugkomitee verwys, insluitend voormalige ministers Bheki Cele en Sisisi Tolashe, omdat hulle na bewering die organisasie in oneer gebring het. Die ander wat na die komitee verwys is, is die burgemeesterskomiteelid van die Stad Johannesburg, Sithembiso Zungu, die burgemeester van die Matjhabeng Plaaslike […]
# Rugby: Die Junior Springbokke het hul tweede oortuigende oorwinning van die Internasionale Onder-20-reeks behaal deur Fidji 82-25 te klop by Wynberg Boys’ High in Kaapstad. Suid-Afrika het 12 drieë gedruk, met Luan Giliomee wat ‘n driekuns behaal het met sy terugkeer na die span. Die Junior Bokke het Chili verlede week 97-0 afgeransel in […]