# Krieket: Suid-Afrika het haar tweede oorwinning van die Wêreldbekertoernooi vir vroue behaal deur die medegasvrou, Indië, met drie paaltjies te verslaan in Visakhapatnam. Richa Ghosh het 94 van 77 balle aangeteken en Indië is uitgeboul vir 251. Chloé Tryon het drie paaltjies geneem. Die Proteas het op 142 vir ses gewankel toe kaptein Laura […]
# Die DA sê die onmiddellike staking van alle bedrywighede by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap is kommerwekkend. Dit volg op gewelddadige betogings by die Alice-kampus, wat daartoe gelei het dat verskeie geboue aan die brand gesteek is. Studente betoog sedert Maandag en eis dat die VSR-verkiesings in die maand gehou word, […]
# Cricket: South Africa secured their second win in the Women’s World Cup, defeating tournament co-hosts India by three wickets in Visakhapatnam. Richa Ghosh scored 94 off 77 runs and shared an eighth-wicket partnership of 88 with Sneh Rana to help India post 251. Chloe Tryon took three wickets. In reply, the Proteas slumped to 142 […]
# The DA says the immediate shutdown of all operations at the University of Fort Hare in the Eastern Cape is concerning. This follows violent protests at the Alice campus, which resulted in multiple buildings being set alight. Students have been protesting since Monday, demanding the holding of SRC elections within this month, and also […]
# Drie-honderd-38 persone en organisasies is benoem vir vanjaar se Nobelprys vir Vrede, wat vanoggend in Oslo, Noorweë, toegeken word. Dit is ‘n beduidende toename sedert verlede jaar, toe daar 286 benoemings was. Die meeste ooit was 376 in 2016. Onder vanjaar se kandidate is die Amerikaanse president, Donald, Trump, wat benoem is deur ‘n […]
# Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het Donderdag gemaklik twee pogings om haar te verwyder oorleef toe die Europese Parlement mosies van wantroue van regse en linkse groepe verwerp het. Beide sensuurmosies het Von der Leyen gekritiseer omdat sy ‘n ongebalanseerde tariefooreenkoms met die Verenigde State aanvaar het en ‘n […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê hy het die plan om die taakspan vir politieke moorde te ontbind twee keer verwerp omdat hy nie ingelig is oor die redes vir die opdrag nie. Masemola het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy verkies ‘n behoorlike, geleidelike proses eerder as ‘n skielike ontbinding. Hy […]
# Die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris vir misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, sê hy sal nie bedank nie en daag owerhede uit om hom af te dank. Die nasionale Ingrypingseenheid, Spesiale Taakmag en Misdaadintelligensie het gister op sy huis in Centurion in Gauteng toegeslaan en verskeie elektroniese toestelle gekonfiskeer. Die operasie vorm deel van ‘n ondersoek na […]
# Three-hundred-and-38 individuals and organisations were nominated for this year’s Nobel Peace Prize, which will be awarded in Oslo, Norway, this morning. This is a significant increase from last year, when there were 286 nominees. The most nominees – 376 – were in 2016. Among this year’s candidates are US president Donald Trump, nominated by […]