# Die hooflanddros van die Pretoriase Streekhof, Vusimuzi Mahlangu, wat die saak teen die hoof van die polisie se misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, aanhoor, het homself onttrek. Dit volg nadat hy gedagvaar is om voor die Madlanga-kommissie te getuig. Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het aan die kommissie gesê die borgtogvoorwaardes wat Mahlangu aan Khumalo en […]
# Chief Magistrate of the Pretoria Regional Court, Vusimuzi Mahlangu, who is presiding over the case against Police Crime Intelligence head Dumisani Khumalo, has recused himself. This comes after he was subpoenaed to give evidence at the Madlanga Commission of Inquiry. KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, told the commission that the bail conditions imposed by […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis sê president Cyril Ramaphosa het probeer om skadebeheer in die Nasionale Raad van Provinsies toe te pas toe hy Kaapstad se bestuursrekord geprys het. Hill-Lewis sê die stad vertoon steeds beter as die ANC-beheerde munisipaliteite, met ‘n rekordbegroting van 40-miljard-rand vir infrastruktuur, waarvan 75-persent lae-inkomste huishoudings bevoordeel. Hy […]
# Die geskorste Adjunk- Nasionale Polisiekommissaris, Shadrack Sibiya het die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi beskuldig dat hy die openbare indruk manipuleer deur met mense se koppe te smokkel. Sibiya beweer Mkhwanazi het ingemeng met ondersoeke en die publiek mislei onder die dekmantel dat Suid-Afrikaners beskerm word. Sibiya beweer verder Mkhwanazi se sosiale media-teenwoordigheid skep ‘n […]
# Krieket: Die Proteas benodig nog 226 lopies om die eerste toets teen Pakistan in Lahore te wen. Ryan Rickelton en Tony de Zorzi sal die besoekers se tweede beurt op 51 vir twee hervat op die voorlaaste dag nadat kaptein Aiden Markram en naguiltjie Wiaan Mulder gistermiddag hul paaltjies verloor het. Die gashere het […]
# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, het aan die Laerhuis gesê die wapenstilstand in die Midde-Ooste sou nie moontlik gewees het sonder die Amerikaanse president, Donald Trump, nie. Hy beskryf die gebeure as ‘n oomblik van groot verligting vir baie mense, al demp die wete van wat gebeur het van die verligting. Starmer bevestig […]
# President Cyril Ramaphosa sê die stryd teen korrupsie moet die oppergesag van die reg erken en ‘n behoorlike proses volg. Hy het tydens vraetyd in die Nasionale Raad van Provinsies die vordering uitgelig wat die Spesiale Ondersoekeenheid, die Valke en die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie gemaak het met inhegtenisnemings, vervolging en die herwinning van gesteelde […]
# Cape Town Mayor Geordin Hill-Lewis says president Cyril Ramaphosa was attempting to do damage control in the National Council of Provinces after praising the city’s governance record. Hill-Lewis states the city continues to outperform ANC-run municipalities, with a record 40-billion-rand infrastructure budget, 75-percent of which benefits low-income households. He adds that Cape Town tops […]
# Cricket: The Proteas need another 226 runs to win the first Test against Pakistan in Lahore. Ryan Rickelton and Tony de Zorzi will resume the visitors’ second innings on 51 for two on the penultimate day after captain Aiden Markram and night owl Wiaan Mulder lost their wickets before stumps yesterday. The hosts had […]