# ‘n Federale regter het beslis dat president Donald Trump en die minister van Verdediging, Pete Hegseth, federale wetgewing oortree het deur die Amerikaanse Weermag te gebruik vir wetstoepassing in en om Los Angeles. Distriksregter Charles Breyer het beslis dat die optrede strydig is met die sogenaamde Posse Comitatus-wet uit die 19de eeu wat oor […]
# Die energiereguleerder Nersa het belanghebbendes versoek om deel te neem aan ‘n openbare sitting oor die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika se aansoek om ‘n markoperateurslisensie. Die reguleerder sê die lisensie is ‘n kritieke stap in die rigting van die skep van ‘n mededingende elektrisiteitsmark in Suid-Afrika. Nersa se woordvoerder, Charles Hlebela, sê die sitting […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het bewerings verwerp dat sy nie opgetree het teen onreëlmatighede by Suid-Afrikaanse Toerisme nie. De Lille het in die Parlement gereageer op vrae oor die ontbinding van die raad en ontken bespiegelings dat sy dissiplinêre stappe teen die uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, geblok het. Sy sê mediaberigte […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, vra vir kalmte na leerder-protesoptrede by die Tiyelelani Secondary School en nabygeleë skole in Soshanguve. Die onrus is veroorsaak deur bewerings van seksuele wangedrag waarby ‘n onderwyser en ‘n busbestuurder betrokke was, en beweer die skoolhoof het versuim om op te tree. Een leerder is beseer. Steve […]
# Tourism minister Patricia de Lille has rejected claims that she failed to act on irregularities within South African Tourism. Responding in Parliament to questions on the board’s disbandment, De Lille dismissed suggestions that she blocked disciplinary action against the CEO, Nombulelo Guliwe. She said media perceptions painted her unfairly, insisting she is providing facts […]
# A federal judge ruled on Tuesday that President Donald Trump and Defence Secretary Pete Hegseth violated federal law by using the US military to help carry out law enforcement activities in and around Los Angeles this summer. US District Judge Charles Breyer ruled the action ran foul of the Posse Comitatus Act, a 19th […]
# Energy regulator Nersa has called on stakeholders to take part in a public hearing on the National Transmission Company South Africa’s application for a market operator licence. The regulator says the licence is a critical step toward creating a competitive electricity market in South Africa. Nersa spokesperson Charles Hlebela says the hearing will take […]
# Gauteng MEC for Education, Matome Chiloane, has called for calm following learner protests at Tiyelelani Secondary School and nearby schools in Soshanguve. The unrest was sparked by allegations of sexual misconduct involving a teacher and a bus driver, and claims that the principal failed to act on these reports. One learner was injured. The […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n bevel onderteken wat die omvang van die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die Geïntegreerde Finansiële Bestuurstelsel-tender uitbrei. Aanvanklik het die eenheid slegs op die Nasionale Tesourie gefokus. Die omvang is nou verbreed om die Staatsinligtingstegnologie-agentskap en die Departement van Staatsdiens en Administrasie in te sluit. Dit sal enige beweerde […]