# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê dat hy die brief om die taakspan vir politieke moorde te ontbind, in sy huis in KwaZulu-Natal geskryf het. Mchunu, wat daarvan beskuldig word dat hy sy mandaat oorskry het deur die taakspan te ontbind, hou vol dat niemand anders by […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê adjunkpresident Paul Mashatile het geen regstreekse of onregstreekse finansiële belang in Sizekhaya Holdings nie. Dit is die konsortium wat die lisensie gekry het om Suid-Afrika se nasionale lotery te bedryf. Ithuba Lottery, ‘n verloorder-bieër, het ‘n hofinterdik ingedien om die toekenning van die lisensie […]
# Minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, says deputy president Paul Mashatile has no direct or indirect financial interest in Sizekhaya Holdings. This is the consortium that won the licence to operate South Africa’s national lottery. Ithuba Lottery, a losing bidder, has filed a court interdict to stop the awarding of the licence. […]
# Die minister van Polisie Senzo Mchunu sal vandag voor die Parlement se ad hoc-komitee verskyn om sy kant te stel in die voortgesette ondersoek na korrupsie in die strafregstelsel. Hy sal na verwagting oor ‘n tydperk van twee dae getuig en parlementslede se vrae beantwoord. Mchunu is met spesiale verlof oor beweerde bande met […]
# AfriForum het owerhede versoek om diegene wat verantwoordelik is vir onwettige mynbou naby die Krugerwildtuin te beboet. Die burgerregtegroep sê die ongemagtigde boorwerk op grond van die Tenbosch-, Turfbelt- en Tecklenburg Ranch het reeds ernstige omgewingskade veroorsaak. Lambert de Klerk van AfriForum eis dat die regering binne 30 dae moet optree om omgewingswette af […]
# Die Keniaanse president, William Ruto, het Kabinetsekretaris, Musalia Mudavadi, na Indië gestuur om toesig te hou oor die repatriasie van voormalige eerste minister Raila Odinga se liggaam, ná sy dood Woensdag in Kochi. Ruto sê Indië sal op Kenia se versoek met die proses help. Die afvaardiging sluit verskeie kabinetsekretarisse en van Odinga se […]
# Krieket: Die Proteas se kaptein, Aiden Markram, het hul nederlaag van 93-lopies teen Pakistan in die eerste toets in Lahore toegeskryf aan die toporde-kolwers se onvermoë om mededingende tellings te behaal. Suid-Afrika is in sy tweede beurt vir 183 uitgeboul na ‘n eerstebeurt-agterstand van 109. Tony de Zorzi se 104 en Ryan Rickelton se […]
# Umalusi het sy beste wense aan die matriekklas van 2025 oorgedra terwyl meer as ‘n miljoen kandidate voorberei om hul eindeksamen af te lê. Die Nasionale Senior Sertifikaat-eindeksamen begin Dinsdag. Umalusi se uitvoerende hoof, Mafu Rakometsi, sê die uitslae sal in Januarie bekend gemaak word, met sertifikate wat binne drie maande na goedkeuring uitgegee […]
# Police minister Senzo Mchunu is set to appear before Parliament’s ad hoc committee today to give his side of the story in the ongoing investigation into corruption in the criminal justice system. He is expected to present evidence over two days and respond to questions from members of Parliament. Mchunu, on special leave over […]