# The winning design for the national memorial for Queen Elizabeth will feature a bridge with a balustrade made of glass, new gates and commemorative gardens. Lord Norman Foster’s design team has been announced as the winner of the competition for a memorial to honour Britain’s longest-reigning monarch, to be built in St James’s Park […]
# Die DA sê sterk toesig en fisiese beheermaatreëls is uiters belangrik in die stryd teen bek-en-klouseer. Alhoewel die party die Departement van Landbou se inentingsprogram verwelkom, waarsku hy dat entstowwe alleen nie die siekte sal keer nie. Willie Aucamp van die DA vra vir streng toepassing van die nuwe regulasies, insluitend vervoerbeperkings en die […]
# The DA says strong surveillance and physical controls are critical in fighting foot-and-mouth disease. While welcoming the Department of Agriculture’s vaccine rollout, the party warns that vaccines alone won’t stop the disease. The DA’s Willie Aucamp calls for strict enforcement of new regulations, including movement restrictions and traceability of animals, which is essential to […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis die polisie moet regshulp aan die veroordeelde gewese polisie-kolonel, Eugene de Kock, beskikbaar stel, vir sy rol as getuie in die heropende geregtelike ondersoek na die Cradock Vier. Dit is daarop gemik om vas te stel wie die moord op die anti-apartheidsaktiviste in 1985 beveel het. De Kock […]
# The High Court in Pretoria has ruled that SAPS must provide legal support to convicted former police colonel Eugene de Kock for his role as a witness in the reopened Cradock Four inquest. The inquest seeks to uncover who ordered the 1985 murders of anti-apartheid activists. De Kock’s testimony is expected to reveal key […]
# Rugby: Die Wallabies se hoofafrigter, Joe Schmidt, sê die Britse en Ierse Leeus sal seker ook nie hulle beste spelers vir die weekwedstryde kies gedurende hulle toer in Australië nie. Dit volg nadat die Leeus se uitvoerende hoof, Ben Calveley, die gashere gewaarsku het hulle sal kontrakbreuk pleeg as hulle nie hul toetsspelers vrystel […]
# Rugby: Wallabies head coach Joe Schmidt says the British and Irish Lions will probably also not select their best players for their midweek matches during their tour of Australia. He reacted after Lions CEO, Ben Calveley warned the hosts they would be in breach of contract if they don’t allow their Test players to […]
# Die regering en die Wêreldbank het op ‘n lening van 27-miljard-rand ooreengekom wat sal help om infrastruktuurvertragings uit die weg te ruim, veral in die energie- en vragvervoersektore. Die Nasionale Tesourie sê die lening is bedoel om kritieke strukturele hervormings te ondersteun wat daarop gemik is om die doeltreffendheid, veerkragtigheid en volhoubaarheid van die […]
# Die Withuis sê president Donald Trump het bloot ‘n vraag gevra toe hy voorgestel het dat daar ‘n regeringsverandering in Iran moet wees. In ‘n sosialemedia-plasing Sondag, het Trump geskryf as die huidige Iranse regime nie in staat is om Iran weer groot te maak nie, waarom sou daar nie ‘n verandering wees nie. […]