# Die DA het sy oproep herhaal dat die Veiligheidsgroep teen 31 Oktober ‘n gesamentlike aksieplan moet indien om die ineenstorting van Suid-Afrika se strafregstelsel aan te spreek. DA-woordvoerder vir Justisie, Glynnis Breytenbach, sê korrupsie en ondoeltreffendheid het misdadigers toegelaat om straffeloos op te tree, wat groei en werkgeleenthede verlam. Sy sê die ministers van […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sal vandag ‘n aangekondiging maak oor die gereeldheid vir die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Departementele woordvoerder Terence Khala sê die minister sal kandidaatgetalle, eksamensentrumverspreiding, leerderondersteuningsmaatreëls en stelselvoorbereiding bekendmaak. Hy sê die inligtingsessie sal geïdentifiseerde bedreigings en verligtingstrategieë uitlig terwyl die land voorberei vir een van die belangrikste […]
# Basic Education Minister Siviwe Gwarube will announce the state of readiness for the 2025 National Senior Certificate Examinations today. Department spokesperson Terence Khala says the minister will reveal candidate numbers, exam centre distribution, learner support measures, and system preparedness. He says the briefing will address identified threats and mitigation strategies as the country prepares […]
# The DA has reiterated its call for the Security Cluster to present a joint action plan by 31 October to address what it calls the collapse of South Africa’s criminal justice system. DA Justice spokesperson Glynnis Breytenbach says corruption and inefficiency have allowed criminals to act with impunity, crippling growth and jobs. She says […]
# AfriForum says president Cyril Ramaphosa admitted under oath that Sections 19(2), (3), and (4) of the Expropriation Act are unconstitutional, allowing expropriation before landowners can challenge in court. AfriForum CEO Kallie Kriel welcomes the admission but argues only Parliament can amend the law. He calls for the Act to be declared unconstitutional or returned […]
# AfriForum sê president Cyril Ramaphosa het onder eed erken dat Artikels 19(2), (3) en (4) van die Onteieningswet ongrondwetlik is, wat onteiening toelaat voordat grondeienaars dit in die hof kan betwis. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, verwelkom die erkenning, maar voer aan dat slegs die Parlement die wet kan wysig. Hy doen ‘n […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê sy het die proses vir die benoeming van geskikte kandidate om die funksies van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad te vervul, in die Staatskoerant afgekondig. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria die dringende aansoek van die voormalige raadslede van die hand gewys het om die minister se […]
# Minister of Tourism Patricia de Lille says she has gazetted the process for nominations of eligible candidates to fulfil the functions of the South African Tourism board. This comes after the High Court in Pretoria dismissed the urgent application by the former board members to overturn the minister’s decision to dissolve the board in August. […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, lei vandag die Nasionale Senior Sertifikaat-belofte-ondertekeningseremonie met die matriekklas van 2025 by Harry Gwala High School in Khayelitsha, Kaapstad. Die jaarlikse geleentheid versterk eerlikheid en integriteit in die eksamenproses, aangesien leerders hulle daartoe verbind om bedrog of wangedrag te vermy. Die seremonie beklemtoon die departement se strewe […]