# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika verwelkom Viëtnam se voorstel om die twee nasies se bilaterale verhouding van ‘n omvattende vennootskap na ‘n strategiese vennootskap te verhef. Die president is op ‘n tweedaagse staatsbesoek aan Viëtnam as deel van ‘n drie-nasie-besoek aan Suidoos-Asië. Suid-Afrika is Viëtnam se grootste handels- en uitvoervennoot in Afrika. Ramaphosa sê […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa welcomes Vietnam’s proposal to elevate the two nations’ bilateral relationship from a comprehensive partnership to a strategic partnership. The president is on a two-day state visit to Vietnam as part of a three-nation visit to Southeast Asia. South Africa is Vietnam’s largest trade and export partner in Africa. Ramaphosa […]
# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê sakeman, Vusimusi “Cat” Matlala, het beweer hy is genader is om ‘n projek te befonds vir iemand wat ANC-president of adjunkpresident wou word. Die geskorste polisieminister Senzo Mchunu was na bewering betrokke. Cele sê Matlala het vergaderings met Mchunu […]
# Getuie B het aan die Madlanga-kommissie gesê sy kan nou vreedsaam sterf in die wete dat haar getuienis die waarheid oor korrupsie en geweld in die polisie ontbloot het. Sy het die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, bedank vir sy moed om kwessies bloot te lê wat ander vrees om aan te pak. Getuie B […]
# Die Universiteit van Kaapstad word hof toe geneem oor twee resolusies oor die Israel-Gaza-konflik wat aanvaar is sonder om die gevolge te oorweeg. News24 berig professor Adam Mendelsohn het die Wes-Kaapse Hooggeregshof genader om die raad se besluite tersyde te stel. Mendelsohn voer aan die universiteit het finansiële en reputasierisiko’s geïgnoreer, insluitend die onttrekking […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het sy getuienis voor die parlementêre ad hoc-komitee gewysig en sy vorige bewering teruggetrek dat voormalige polisieminister Bheki Cele geld van Vusimuzi “Cat” Matlala ontvang het. Cele het bevestig dat hy bewus is van die vorige bewerings. Alhoewel Mkhwanazi se hersiene getuienis die bewering van direkte betaling verwyder, […]
# Krieket: Die ervare kolwer David Miller sal die T20-reeks teen Pakistan misloop, terwyl snelbouler, Gerald Coetzee nie in die T20 wedstryde of die eendagreeks sal speel nie. Miller is as kaptein vir die T20’s aangewys terwyl Aiden Markram gerus het, maar het nou het ‘n beenbesering opgedoen. Donovan Ferreira sal die span lei. Coetzee […]
# Cricket: Experienced batter David Miller will miss the T20 series against Pakistan, while fast bowler Gerald Coetzee won’t play in the T20s or the one-day series. Miller, who was named captain for the T20s while Aiden Markram is rested, sustained a leg injury and Donovan Ferreira will lead the team. Coetzee was ruled out […]
# Former Police minister Bheki Cele has told Parliament’s ad hoc committee that businessman Vusimusi “Cat” Matlala claimed he was approached to fund a project for someone aiming to become ANC president or deputy president, allegedly involving suspended Police minister Senzo Mchunu. Cele said Matlala confirmed meetings with Mchunu and Brian Mogotsi which Mchunu denied. […]