Skip to content

Die VSA-ambassadeur in Suid-Afrika wil nie name bekend maak van Suid-Afrikaners wat deur visumbeperkings geraak word nie [KLANK]

# Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, sê die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake sal nie die name bekend maak van Suid-Afrikaners wat deur die onlangs aangekondigde visumbeperkings geraak word nie. Die beperkings, wat verlede week aangekondig is, is gemik op individue wat deur die VSA beskuldig word van betrokkenheid by rassediskriminasie. Dit sluit in Swart Ekonomiese Bemagtiging en grondonteiening sonder vergoeding. Bozell het aan die SABC gesê die Trump-administrasie het reeds in Januarie verlede jaar ‘n uitvoerende bevel uitgereik waarin die kwessies uiteengesit is:

ENG BozellOnSAIssues