# Swem: Die trots van Pretoria, die 21-jarige Pieter Coetzé, het die goue medalje in die 100-meter-rugslag gewen op die Wêreld-watersportkampioenskap in Singapoer. Hy het ook ‘n nuwe Afrika-rekord opgestel. Dit volg nadat Coetzé verlede week die goue medalje ingepalm het op die Wêreldstudentespele in Berlyn.
Swem: Coetzé wen goud op Wêreld-watersportkampioenskap