# ‘n Deurlopende toename in verkeer na Gauteng word vandag verwag namate reisigers ná die Paasnaweek terugkeer huis toe. Die N3-tolkonsessie se woordvoerder, Thania Dhoogra, sê die verkeersdruk sal van vanoggend toeneem en tot agtuur vanaand duur. Die Padverkeersinspektoraat kan spesiale maatreëls langs Van Reenenspas toepas. Dhoogra vra motoriste moet waaksaam wees, vooruit beplan en by veranderende toestande aanpas om veiliheid te verseker:
Swaar noordwaartse verkeer op N3 verwag ná Paasnaweek [KLANK]
ENG-DhoograOnTraffic