Skip to content

Suid-Afrikaners aangemoedig om testamente op te stel as deel van Nasionale Testamente-week [KLANK]

# Die Minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê om ‘n geldige testament op te stel, bly een van die belangrikste stappe wat mense kan doen om hul gesinne te beskerm. Dit is vandeesweek Nasionale Testamente-week, ‘n inisiatief van die departement in samewerking met die Prokureursorde van Suid-Afrika en Regshulp Suid-Afrika. Die departement se woordvoerder, Terrence Manase, sê lede van die publiek kan dié week ‘n gratis testament opstel by deelnemende regspraktisyns landwyd:

ENG TerrenceonFreeService