Skip to content

Suid-Afrikaners aangemoedig om nie vroeë tekens van senuwee-skade te ignoreer nie [KLANK]

# Suid-Afrikaanse gesondheidskenners sê perifere neuropatie, wat deur skade aan die senuwees veroorsaak word, raak talle mense, maar baie is steeds onbewus van die vroeë waarskuwingstekens. Dit word dikwels in diabete gesien, maar ook in ouer mense of diegene met voedingstekorte, beserings en MIV. ‘n Praktiserende dokter wat op diabetes fokus, Shaifali Joshi, sê al kom dit algemeen voor, stel baie mense ondersteuning uit en beskou simptome dikwels as geringe ongemak:

ENG JoshiONDamage