Skip to content

Suid-Afrikaner Faizel Moosa word volgens berigte deur Israelse magte op Global Sumud Flotilla aangehou [KLANK]

# Die Suid-Afrikaner Faizel Moosa is een van sowat 100 aktiviste wat volgens berigte deur Israelse magte aangehou word. Dit volg nadat Israelse magte gister ʼn flottielje van meer as 50 bote wat hulp na Gaza neem, in internasionale waters wes van Sipres onderskep het. Moosa was aan boord van die Global Sumud Flotilla. Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het die sending veroordeel en beskryf dit as ʼn kwaadwillige manier om Hamas te ondersteun. Moosa het ʼn video opgeneem voor hy aangekeer is en beweer hy is onwettig ontvoer:

ENG MoosaOnKidnapping