# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê die voortslepende burgeroorlog in Soedan hou ʼn groot bedreiging in vir die land en omliggende streek se bestendigheid en ekonomiese vooruitgang. Die konflik tussen die Soedannese Weermag en die Rapid Support Forces wat in April 2023 uitgebreek het, het meer as 150-duisend lewens geëis. die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê daar is ʼn dringende behoefte dat die geweld beëindig word omdat menseregteskendings daagliks plaasvind:
Suid-Afrikaanse regering vra onmiddellike einde aan dodelike konflik in Soedan [KLANK]
ENG ChrispinonSudan